Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Translations (1)
Share
These Lyrics are yet to be verified
5 contributions
12 months ago
Translations
English

Lyrics of Kasteel by Adam

Ek gee een kasteel vir jou
Hier is my huis
Die kruis wat ek dra
Alles hier
Net vir ons
In ′n droom bewaar
Gebou om jou te hou
Volmaakste dag vir nou
Is alles in die een oomblik geleen
Tot die dood ons skei
Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit saam met jou
My liefling
Net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou
Hier is die plek
Dis waar ek wil wees
Net by jou
Dis net vir jou
Wat ek alles gee
Gee my jou hand
Waarmee ek beloof
Om by jou te bly
Dis my ewigheid
Tot die dood ons skei
Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit saam met jou
My liefling
Net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Wat ′n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou
Gee my 'n bietjie meer van jou
(Gee my 'n bietjie meer van jou)
′N tyd wat jy nooit sal berou
(Iets wat jy altyd sal onthou)
As jy hierdie kans sien
Om nie te gaan nie
Sal ek jou die sleutels gee
En vir jou vir ewig sê
Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit saam met jou
My liefling
Net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Wat ′n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Dra dit saam met jou
My liefling
Net vir jou
Ek gee een kasteel vir jou
Wat 'n ewigheid sal hou
Dis my kasteel vir jou
Dis my kasteel vir jou
Writer(s): Ludik Hugo, Hugo Reynardt, Kelly Robin

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit 12 months ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro