Net Die Een Vir My lyrics by Nicholis Louw - original song full text. Official Net Die Een Vir My lyrics, 2024 version | LyricsMode.com
Request & respond explanations
  • Don't understand the meaning of the song?
  • Highlight lyrics and request an explanation.
  • Click on highlighted lyrics to explain.
Nicholis Louw – Net Die Een Vir My lyrics
Maia Hee
Maia Hoo
Maia Haa
Maia Ha Ha

Onthou, Ons soen, Gistraand, Tien uit tien
Wil net sê - jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hello - Hello - ek's uit - los 'n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug - Dankie vir gistraand se fliek

(Ek) Wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al what ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my

Ek moet - jou sien - vanaand - ag toe nou
Sê ja - tel op jou foon sê "Ja" as ek jou vra

Hello Hello - ek's nogsteeds uit - los 'n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug - Dankie vir gistraand se fliek

(Ek) Wil jou sê jy's net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al what ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my
×



Lyrics taken from /lyrics/n/nicholis_louw/net_die_een_vir_my.html

  • Email
  • Correct
Submitted by Vetal

Net Die Een Vir My meanings

Write about your feelings and thoughts about Net Die Een Vir My

Know what this song is about? Does it mean anything special hidden between the lines to you? Share your meaning with community, make it interesting and valuable. Make sure you've read our simple tips.
U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

Post meanings

U
Min 50 words
Not bad
Good
Awesome!

official video

Featured lyrics

0-9 A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z