As jy dit nie bedoel nie jou ritme oor my spoel nie lyrics

Get lyrics of As jy dit nie bedoel nie jou ritme oor my spoel nie song you love. List contains As jy dit nie bedoel nie jou ritme oor my spoel nie song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Binne & Buite Lyrics - Elandré
Jy ken al my planne, jy ken my verlede. Wat lê onder my klere my hart se wydte. Jy ken my, jy ken my. Jy ken my binne en buite. Nou's my bo onder en my onderstebo. Nou's my bo onder en my onderstebo. Maar jy ken al die leuens en jy ken al die feite. Die wasem teen die ruite, binne en buite. Jy ken al my planne, jy ken my verlede.
Karlien Van Jaarsveld - Ruil Jou Vir My - Live Lyrics
Lyrics for Ruil Jou Vir My - Live by Karlien Van Jaarsveld. Ek′s nie meer seker wat af en wat op is nie Of jy in my lewe of net in my kop is nie Hoelank gaan dit aanhou gebeur. Hoekom stop dit nie Hoekom stop dit nie Asof jy nie weet wat jy het nie Jy lê nie meer in my bed nie Ek dink nie ons kan dit meer hê nie Kan ons net nie Jy's reg vir ...
Karlien Van Jaarsveld - Woorde Lyrics
Lyrics for Woorde by Karlien Van Jaarsveld. Jy praat nie meer met my nie Ek weet nie of jy al my briewe kry nie Maar een ding wat ek weet is dis nie jy nie. Waar het als verkeerd gegaan Ek weet nie hoe jy voel nie Wat jy met die stilte nou bedoel nie Ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie Waar het als verkeerd gegaan Hoekom moet die ...
Sprokie Lyrics - Bobby Van Jaarsveld feat. Early B
ek hoop nie jy raak mal nie van so maak jy veters vas. Haha. Sprokies kan ek maklik maak brah. Maar die's die lewe, ek sal eers jou ma en pa vra. Ons need daai blessings, weet jou antwoord is mos klaar ja. Okay ek joke maar net prepare my vir die vaal dae. My droom vrou, die's nie drome nie, rose het regte dorings hie.
Karlien Van Jaarsveld - Ruil Jou Vir My Lyrics
Jy's reg vir iemand anders jy is net nie reg vir my. Ek wil jou nie verander nie ek. Soek net meer as wat ek kry. So ek ruil jou vir my, vir my, vir my. Ja ek ruil jou vir my, vir my, vir my. Ek ruil jou vir my. Ek's nie meer seker wat af en wat op is nie. Of jy in my lewe of net in my kop is nie. Hoelank gaan dit aanhou gebeur hoekom stop dit nie?
Bobby Van Jaarsveld feat. Early B - Sprokie Lyrics - LetsSingIt
Ons need daai blessings, weet jou antwoord is mos klaar ja. Okay ek joke maar net prepare my vir die vaal dae. My droom vrou, die's nie drome nie, rose het regte dorings hie. Daade word goed gedoen en som tye kry nie beloning nie. Skat jy't my woord, ek's lief vie jou soos not tevore nie.
Lianie May - Die Een Wat Jy Wil He Lyrics
En wat jy reg kry Maar deur dit als is jy nie by my En kan jy sien hoe ek vir jou val Hoe ek vir jou wil wees wat jy wil hê Kan jy nie hoor nie Ek wens ek kon net vir jou sê [Koor] As ek probeer is dit te laat As ek jou soen dan raak jy kwaad Ek het jou klaar verloor Met elke kyk gee jy my hoop, en daarom glo ek elke woord Ek trek die kortste loot As jy kan sê wat ek bedoel, en hoe jy ...
Jay feat. Lianie May - Dors Lyrics
Ek's jammer maar flippen hel jy's oulik. Ek's bietjie dors vir jou. So 'n dubbel brandewyn my nou. Net so fyn op die klippe ooh net so sag op die lippe. Ek's jammer maar flippen hel ek's dors vir jou. Is jy dalk 'n Wêreldbeker want ek wil jou wen. Is jou liggaam 'n wêreldkaart want ek wil jou verken. Jy gee my 'n kopseer.
Elandré - Rugsak Lyrics
Maak vrede 'n verpligting. Eendag gaan jy inkleur met al die kryte in die boks. Eendag gaan jy optel wat jy moes los. So moet jou nie bekommer oor die pad nie. Moenie alles kop toe vat nie. Dis nie oor die grootse kasteel in die sandpit. Maar meer oor wat in jou hart sit. So vat jou pak, leer ken gemak. En sit dit alles in jou rugsak.
Robbie Wessels - Asseblief My Lief lyrics
Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie. Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie. Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie. Asseblief!, My lief. Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie. Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.
Bernice West - Nie Jou X Nie Lyrics
Jy hoef nie te flex nie Jy's nie so sexy Jy loop rond Vertel vir almal dat jy het my loop vry Maar die stories in jou mond Val soos pap op die grond Maar net 'n korreksie Ek's nie jou X nie En jy's 'n narcissistic sociopath En ek is nie 'n nice to have Ek's klaar met jou twak Sit terug op die rak Maar almal weet nou Ek's nie jou X nie Ek is nie ...
Lyrics Net Vir Jou Bedoel Gevoel
Lyrics for Net Vir Jou Bedoel Gevoel by Elizma Theron En Kurt Darren. Ek staan en draai hier in die rondte En oral om my gaan die kleure vinnig verby Probeer so...
Brendan Peyper - Op Jou Spoor Lyrics
En vee al my krake toe. Ja ek is op jou spoor. Op jou spoor ek kan jou nie verloor nie. Jou nie verloor elke traan wat jy afvee lei my net weer nader aan jou. Ja ek is op jou spoor. Op jou spoor ek kan jou nie verloor nie. Jou nie verloor daar's 'n plek in my hart spesiaal net vir jou gehou. Ja ek is op jou spoor. Ek is op jou spoor.
Lianie May - Bel, Bel, Bel lyrics
Bel dat jy my nie vergeet nie. Aan my behoort sal jy nie weet nie. Dat jy myne is moet jy nie keer nie. Ek sal koffie vir jou maak. Dis 'n uitgemaakte saak. Ek sal briefies vir jou skryf. Jou met sms′e dreig. Ek sal my Rooiwyn met jou deel. En wag dat jy my hart moet steel.
Demi Lee Moore - Kan Jou Nie My Maak Liefhê Lyrics - LetsSingIt
Dat dit altyd so sal werk. Kan jou nie my maak liefhê. Jou hart soek nie wat hy nie wil hê. Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê. Ek kan jou nie my maak liefhê. Jou hart soek nie wat hy nie wil hê. En ek weet ek sal my buurt kry. Ek kan jou nie my maak liefhê. Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie.
Juanita du Plessis - Jy Is En Bly My Kind Lyrics
Lyrics for Jy Is En Bly My Kind by Juanita du Plessis. Ek was daar met jou eerste asemteen ek het jou stem gehoor in hartseer en in vreegte Al kon j my nie sien nie was my hand altyd oor jou ek is daar vir jou en dit moen jy onthou Jy is en bly my kind en ek gee om en as j luiding soek sal ek weer tot hulp kom En soos die jare vinnig aanstap ...
Riana Nel - Die Moeite Werd Lyrics
Selfs al sou jy nooit weer terugkom nie, en ek nie weer jou soene voel nie. Weet ek ... Dit wat daar alles was tussen jou en my. Was 'n oomblik in die hemel soos mens asem kry. Jy was die moeite werd gewees. En soos die trane val altyd net oor jou, en die klop in my hart met elke slag verflou. Jy was die moeite werd gewees.
Koos Kombuis - Johnny Is Nie Dood Nie lyrics translation in English ...
Johnny is not dead , Johnny is not dead. Johnny is nie dood nie jy′s net uitgepass. Johnny is nie dood nie jy′s net uitgepass. Onderkant die wind by die spoor, by die spoor. Beneath the wind by the railway , by the railway. hang jou reuk in die lug wat na trane ruik. Hangs your scent in the air which smells of tears.
Bernice West - Nie Jou X Nie Lyrics
Maar net 'n korreksie ek's nie jou ex nie. Jy loop rond vertel vir almal dat jy het my loop vry. Maar die stories in jou mond val soos pap op die grond. Maar net 'n korreksie ek's nie jou ex nie. En jy's 'n narcissistic sociopath en ek is nie 'n nice to have. Ek's klaar met jou twak sit terug op die rak. Maar almal weet nou ek's nie jou ex nie ...
Jy Soen My Nie Meer Nie translation in English
Want jy maak met my hart soos klei. Because you're playing with my heart like it's clay. Dis die skoen wat jou pas. It's the shoe that fits you. Want jy soen my nie meer nie. Because you're no longer kissing me. Soen my nie meer nie. No longer kissing me. En ek mis hoe dit was.
Lianie May - Jy Soen My Nie Meer Nie Lyrics
Soen my nie meer nie. En ek mis hoe dit was. Mis hoe dit was. En jy maak met my hart soos klei. Dis die skoen wat jou pas. Was ek te koud vir jou harde lyf. Was ek net moeg dat jy my so rondskuif. Want kyk nou hoe leeg staan ons fotoraam. Want jy het nou jou kans laat verbygaan. Want jy soen my nie meer nie. Soen my nie meer nie. En ek mis hoe ...
Nianell - Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel Lyrics
Lyrics for Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel by Nianell. Ek was my hande draai my rug want Nou weet ek was ek was vir jou. Tot my skande het ek jou...
Found 22 lyrics.

Recent lyrics