Ek is dors lyrics

Get lyrics of Ek is dors song you love. List contains Ek is dors song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Ek Is Dors lyrics at Lyrics.camp!
Bok van Blerk - Soutwater Lyrics
op 'n plek op 'n tyd in joune kon verdwyn en weer bekeering kry, die windpomp draai maar daar is niks, net stof in die krane ek kort jou liefde om my dors te les want hier is net trane. ek is dors ek raak verlore in die strate waar ek bly ek is dors ek wil dronk raak op jou wyn, maar hier waar ek bly is dit net sout water en woestyn net sout water en woestyn ek is nou nog net soos 'n man 'n ...
Stef Bos - Ek En My Bottel Lyrics
Lyrics for Ek En My Bottel by Stef Bos. Ons lê hier langs die pad Ek en my bottel Die mense loop verby Dis vroeg in die oggend On...
David Kramer - Druk My Vas Lyrics
Lyrics for Druk My Vas by David Kramer. o die liggies het geblink en die glasies het geklink ek dans toe met n tannie wat van talc...
Dozi - Kouevuur Lyrics
Vas teen die beker met dop En die ryp is 'n vlam om my voete Maar die koue brand in my bors En ek drink en ek dink aan die soeter Wyn teen die groter dors Met 'n koue hart tot die more uur Drink ek met 'n vuur in my kop En ek voel die koue Ja ek voel die vuur Dit vreet my stuk stuk op Ja daar is te veel met die wereld gefoeter Daar is te veel met die mense gemors En ek drink en ek dink aan die ...
Die Heuwels Fantasties - Die Vraagstuk (feat. Jack Parow ...
Dis Jack Parrow, Johnny, Pierre, Hunter Die reënboogperde Hoe is hierdie jol nou, fokkit. Awê Ek soek kaffeïen, ek soek nikotien, ek soek my steak gaar Ek soek 'n meisie wat wag as ek dronk uitstap by die bar Ek soek 'n enkel, ek soek 'n dubbel, ek soek 'n trippel sonder vrae Ek soek 'n wensmasjien so as ek vra is alles kla daar Ek soek meisies sonder high-heels, ek soek meisies sonder base ...
Juan Boucher - Huisie In Die Bos Lyrics
Soek ek 'n huisie in die bos Ek loop n tweespoor pad saam met jou in my hart Lei my na dorre lande met eerlike hande En ek wil saam jou ruik en ek wil saam jou kyk Ek's weer tuis in my huisie in die bos Ons almal wil n huisie in die bos hê (Waar jy my kan vind) Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (In die sand soos 'n kind) Ek wil hier 'n huis in die bos hê Ons almal wil 'n huisie in die ...
Snotkop - Ek Laaik van Jol Lyrics
Met my glas vol brannas, want ek raak gou dors Ek like van 'jaggabombs', ek like van Kurt se songs Ek like van vry inni swembad, met busty blondes Ek like van party met Tequila shots Met my buurman se vrou want sy is freakin' hot Ek like van jol Ek like van jol, jol, jol, jol Lig my glas en maak hom vol, vol, vol, vol Want vanaand wil ek net dans, dans, dans, dans Ek wil party heelnag lank ...
Jan Blohm - Word Wakker Lyrics
En daar's dors in die tyd Sing die Kaap se wind suid Kom lê in my arms Ek het als weggesmyt. Maar wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien
Jan Blohm - O My Engel Lyrics
Jy sê jy sien die skemer met my kop mors Wel bekkie ek hoor die geraas en ja dit les my dors. En soek jy nog na Jesus in Babilon? Wel bekkie hy is goed vermom En o my engel, my cabie is fine vir love in the rain En o my engel, jy kan anytime my jersey leen. Met jou roesbruin summer cotton dress Jou lipstick en highlights en all the beautiful ...
Juan Boucher - Huisie In Die Bos translation in English ...
Jy's die sout as ek dors is. You're the salt when I'm thirsty. Die servet as ek mors. The napkin if I'm messing up. Jy's die reuk in my hare van droëhout se jare. You are the smell in my hair of dry wood years. Gooi jou water in damme, gooi my toe in jou vlamme.
Jack Parow - Ricky Louw Lyrics
as jy vannie liedjie hou skree ricky louw (ricky louw) jou.ag nee baby wat nou baby wats fout ek like my brannas drie vingers sterk en yskoud ek drink ricky louw want die label is goud die meisies sê ek drink te gou en "I can't cope" so hou jou suurlemoen en jou fokken sout gee my die ricky louw en n skaapboud there's always a bottle just down the road ek drink hom lekker fokken sterk en 10 ...
Theuns Jordaan - Honger hart Lyrics
Ek sal staan, deur die stormweer met die dors hier binne my. En net voor ek loop vat ek jou saam. Ek sal jou soek tot ek jou kry, want jy vra na my. En al krag wat my sal keer is die van die donderweer. Met 'n honger hart, sal ek voor jou staan, as die kaarte en wys waar ek jou kry. Met 'n honger hart, het ek jou kom haal, toe die paaie my al ...
Francois van Coke - Skree Lyrics
Deur jou geld verteer Werk hard aan paaiemente Ek woon langs my middeljare As ek môre nie meer hier is nie Hoef ek dalk nie my belasting te betaal nie O God Ek gee op Gooi my hande in die lug Sit jou dop in die lug Dit is tyd om te rus Môre is ons dalk flou En bejammer onsself Sal weer voorwaardes stel Maar vanaand vat ons vlam Skree so hard as jy kan 'Fok jou' Die vlag wapper fluks in die ...
Theuns Jordaan - Kouevuur Lyrics
En ek drink en ek dink aan die soeter, wyn teen die groter dors. Met 'n koue hart, tot die môre uur. Drink ek teen die vuur in my kop. Ek voel die koue. Ek voel die vuur. Vreet my stuk-stuk op. Die helde, na al die geploeter. Lê diep in die aarde se kors. En ek drink en ek dink aan die soeter, wyn teen die groter dors.
Blackie Swart - Pers Kombers Lyrics
Lê by my, vroetel my, ek sal vir jou 'n plekkie kry Hier langsaan my, hier op my pers kombers Ek is lief vir jou, hier op my pers kombers En ek dink aan jou, en ek droom van jou Ek is lief vir jou, hier op my pers kombers Styf teen my lyf, soos my pers kombers Drukkies my, soentjies my, fluister in my oor dis jy Wat hier by my bly, hier op my pers kombers Wees lief vir my, hang aan my, druk ...
Jan Blohm - Breyten Se Brief Lyrics
My Rosey so true En daar's dors in die tyd Sing die Kaap se wind suid Kom lê in my arms Ek het als weggesmyt Maar wals my my lief Laat my in angels believe Ek het gesê jy is die son In Breyten se brief Want hy maak ons huil Maar jy maak my sien En ek skryf jou gedig Jakaranda in die reën En die volmaan's eers blind kind Sy's happy jy's nou ...
Die Heuwels Fantasties feat. Jack Parow - Die Vraagstuk ...
Awê Ek soek kaffeïen, ek soek nikotien, ek soek my steak gaar Ek soek 'n meisie wat wag as ek dronk uitstap by die bar Ek soek 'n enkel, ek soek 'n dubbel, ek soek 'n trippel sonder vra Ek soek 'n wens masjien so as ek vra is alles kla daar Ek soek meisies sonder high-heels, ek soek meisies sonder base Ek soek meisies wat saam met my staan en vir almal dit wys Ek soek regte vriende, vriende ...
Koos Kombuis - Oumense Moenie in die Water Mors nie Lyrics ...
gee my tog ñ antwoord op my vrae, gee my net ñ leuse vir jonk suid afrika, gee my tog ñ muur om teen te bid, gee my nog ñ land om om te spit, gee my net ñ teken om te glo, sodat ek nooit weer hoef te kla, oumense moenie in die water mors nie, die kinders wil dit drink oumense moenie die plek opmors nie, die water is al stink oumense weet julle nie ons is dors nie, ons kan nie net leef van ...
Robbie Wessels feat. Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die ...
As die hart weer oor loop Loop die mond ook oor Van al die goeters wat jou bly maak Wat jou bekoor As die rivere oor loop Loop die sluise oor Van al die damme in die oorde wat hul watter verloor Ja, so stap ek deur die lande met my oe op jou gerig Ja, so droom ek van my damme Waar ek kon vis vang jare terug Ek onthou hoe ek saans in die winter maande Gehol het deur die reën sonder vrees of ...
Willie Joubert - Op my knieë sal ek bly Lyrics
Lyrics for Op my knieë sal ek bly by Willie Joubert ... En bid dat U vergewe Here stuur vir ons die reen 'N oorvloed van U seen En genees ons land o Heer Here hierdie land is dors Vir die lewende water Ons siele uitgedroog Ons oe weggedraai Van die Woord van God Ons hande doen verkeerd Ons voete loop 'n bree pad Van sonde Sal genade ons nog ...
Frikkie En Die Dolfyne - Visgat Lyrics
Dis lekker hier by visgat man Hoe lyk dit met 'n ietsie Die sonnetjie bak so lekker hier op visgat Hier langs my sit 'n antie sy's 'n dikgat Die sonnetjie trek water ek dink ek's bietjie dors.
Bok van Blerk - Tannie Tina van Wyk Lyrics
Dubbel brandewyne want die oom is dors Hy lyk soos WWE se Mr. T Op sy T-hemp staan daar groot: R U LOOKING @ ME? Maar as Tina van Wyk van agter die stoof vir hom kyk Begin hy soos ‘n bang verwarde springhaas lyk Sy's so onortodoks Sy't teen Mike Tyson loop boks Soos 'n Bengaalse tier Soos ‘n skoothondjie versier Haar naam is Tina van Wyk Die upper-class het haar ontduik Sy dra ‘n fake ...
Dewald Gouws - Die Tyd is Nou Lyrics
En besef die tyd is nou Lank gewag vir 'n boodskap in die nag Of 'n groot-groot klok se slag Maar niks het met my gebeur Tot Jesus geklop het aan my deur Daar's 'n liefdes boodskap vir my en jou Een wat lewe gee en rus Wees lief vir mekaar Dis al wat Hy vra want dis wie Jesus werklik is Al wat ek vir jou wil sê Is dat liefde in jou hart moet lê Die waarheid sal jy altyd onthou Die Gees van ...
Theuns Jordaan - Moenie Lyrics
Lyrics for Moenie by Theuns Jordaan. As my oë, hul asem terug kry En my wonder, oor jou stilbly As my voete, weer hul plek kry ...
Blackie Swart - Toe Word Ons Dors Lyrics
Ons belowe dis die laaste keer Ons was moeg van al die geswoeg En ons wens ons kon 'n bietjie rus Ons was sat van die langpad se sit En op die vorige dorp was daar niks Miskien is dit hier van die dans Die son brand en die wind waai kwaai Dan het ek ook so lus vir 'n dop En daar ver verskyn 'n Castle Sign En toe word ons dors en kon niemand ons meer keer En toe word ons dors Ons belowe dis die ...
Theuns Jordaan - Hoe Draai Die Wind Dan Nou Lyrics ...
Lyrics for Hoe Draai Die Wind Dan Nou by Theuns Jordaan. Iewers op 'n stofpad Het ons verdwaal? Êrens by 'n kruising Deurmekaar geraak? Iewers in d...
DJ Ossewa - Gee my 'n stukkie (Nuwe opname) Lyrics ...
Lyrics for Gee my 'n stukkie (Nuwe opname) by DJ Ossewa. ek soek n mooie meisie met n kort rokkie aan ek vat haar vir n milkshake daar in 7de laan ...
Ricus Nel - Bokkies Jag Lyrics
Hy was die man en die bokke Het in 'n ry gestaan Met hul stywe jeans en hulle lipstick aan Ah ha, ah ha By die watergat sit hy en brag Oor die bokkies wat hy vanaad Weer plat gaan trek Dan se hy, spring bokkie Bokkie, bokkie, spring vir my Rooi bokkie, bokkie Sien jy kyk vir my Staan nader Dat ek julle my fisier can kry Gemsbokkie, bokkie Jy's 'n wilde trofee Wilds bokkie bokkie Wil jy biltong ...
The Doors - Touch Me Lyrics
In addition to the use of brass and string instruments on this song Curtis Amy played saxophone solo at the end. Jim Morrison remarked that the song was the first rock hit with a jazz solo.
Bittereinder feat. Magdalene Minnaar - Die Woud Lyrics ...
ons is die woud ons is die takkies ‘jy weet mos, jy weet mos' ons is die stilte ons is die bos" ek volg ‘n skoenlapper tussen die bome deur en die houtkappers kan op hul byle sweer hulle't jou gesien tussen die stamme sweef met ‘n rytjie blomme in jou skaduwee geweef en die ruigte wat buig om jou enkels te soen en stemmetjies wat fluister van elke seisoen en groen en dors en water en ...
Blackie Swart - Windgat Bakkie Lyrics
Lyrics for Windgat Bakkie by Blackie Swart. maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry is dit die bank se bakkie waar jy mee ry hierdie ...
Blackie Swart - In Afrika Lyrics
Daar is iets in Afrika Wat ek en jy mekaar moet dra Hoog, hoog op 'n berg hier in Afrika Daars 'n plek wat jy sien Van sy vrag kan laat rus Waar seisoene oor lewe en dood beslis Waar spore in die stof met snelweë verbind Sys die moederland en sy sal sterf Sterf vir haar kind Daar is iets in Afrika ja daar is goud Jy moet net vra Meer as oog kan sien hier in Afrika Daar is iets in Afrika Wat ...
Kaf Malbar - Fou de ou Lyrics
Lyrics for Fou de ou by Kaf Malbar. Voudrais -tu, être ma reine Pour toi je s'rais un bon roi Toi et moi, sous le même toit, d...
Found 33 lyrics.

Recent lyrics

likizo
vvn