En as die liedfe my sou opvreet lyrics

Get lyrics of En as die liedfe my sou opvreet song you love. List contains En as die liedfe my sou opvreet song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Juanita Du Plessis - Kies Jou Weer Lyrics
Spore van ek en jy lê diep in my hart, sag Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, my sonlig KOOR: As ek voor moet begin As ek die pad weer moet loop, stap ek elke tree saam met jou Ek weet die liefde oorwin dit bly my anker - my hoop As ek weer moet kies kies ek jou Ohh.. weer en weer kies ek jou.
Karlien Van Jaarsveld - Beter As Liefde Lyrics
ek weet my hart is vol maar ek laat jou hier in ek weet ek moet weg hol maar ek sien n begin dit alles met jou ek verloor alle sin ek het jou nie vervag ek het jou nie beplan maar hoe besluit n mens waarheen jou pad sal gaan jy het my gewys hoe jy by my sal staan Want daar's niks beter as liefde nie daars niks beter as jy en ek weet ek verdien jou nie maar jy bly nog by my en die liefde ...
Karlien Van Jaarsveld - Beter As Liefde translation in ...
en die liefde vergeet jou nie. and love does not forget you. en dit sal jou nooit onder kry. And it will never get under you. en ek glo wat ek se daar's niks beter. and I believe what I say there's nothing better. ... jy vir my sou val. you would fall for me. hou kon jy dit weerhou.
Nicholis Louw - Generaal lyrics
Generaal Generaal ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal hier kom die man van staal Generaal Sy kon my gedagtes lees 'n Storie van 'n oorlog What vandag begin Nooit sal ek daai dag vergeet Het dadelik geweet Ons gaan mekaar mos opvreet This Finaal, this finaal Generaal generaal ek kom jou dogter haal My perd is opgesaal hier kom die man van ...
Liezel Pieters - Droë Riviere Lyrics
Gaan my liefde vir jou aan en aan Tot alles vergaan. In jou hart se droë riviere het jou liefde opgedroog En vergeet jy al die ure? Die gety in my bly hoog Met die sluise van my walle Met die hemele daarbo ... En my liefde baklei daarteen Al sou ek als om my verloor Sal ek diep in my jou stem kan hoor
Karlien Van Jaarsveld - Geskeurde Jeans Lyrics
Sou jy my weer onthou as ek lyk soos toe vir nou in my geskeurde jeans. Was jy nog lief vir my ek sal dit moet gaan soek en uit my kas uit kry. Related. Songs You Love If You Love Nerds; Watch Ariana Grande Sing Her Hits On Carpool Karaoke; Every Lyric From Shawn Mendes' Self-Titled New Album; ... dis wat die liefde doen laat jou vlieg as jy ...
Franja Du Plessis - Stad Van Verlange Lyrics
Onthou jy al die tye wat ons saam kon ry, deur die stad van verlange, en deur al die gange wat lei tot by jou en my. Dink jy ook aan hoe dit sou wees by my? As ons dit nooit laat gaan het, en sterk gebly staan het, sou ons liefde bly.
Ray Dylan - Ek het jou nodig Lyrics
Lyrics for Ek het jou nodig by Ray Dylan. Die maan gooi klippe om my hart vanaand. Dis donker hier en net ‘n straatlig brand. Jou wo...
Theuns Jordaan - Namibsroos Lyrics
Oral waar ek gaan. In die weelde wat my bybly. In drome staan jy voor my. In die oestyd van die liefde. Waar ek jou kry. In die myle wat verby gaan, deur die ure wat ons saam kry. ... branders sal dit bring. In die warm van jou woorde. Voltyd van my gemoed. Sou jy dit als verstaan, as ek nader gaan? En sou jy by my staan, in glimlag en in trane ...
Bobby van Jaarsveld - Jy Doen Dit Weer Lyrics
Maar dit kon jou nie afskrik nie Jy wou regmaak Jy wou vrees in hoop omskep En my lief jy weet jy het Dis die liefde wat ons red Jy doen dit weer Doen dit weer Jy kom en vat die seer Jy maak dit heel Maak my heel Vir jou's dit nooit te veel Ek voel jou hier naby my Hoor hoe jy sê vir my Jy's lief vir my Lief vir jou Jy gee vir my Gee vir my ...
Jak De Priester - Sally Williams Nougat Lyrics
Ek mis jou liefde, jy't belowe jy vir my nog sou gee. Maar ek moet nou gaan Ek sien jou eendag weer Deur die internet kan ons tog kommunikeer Daar lê 'n vreemde daarbuite Daar lê 'n pond of twee Selfs die liefde kan wag Die tyd sal leer
Karen Zoid - Engel Lyrics
Ek het gedink dat dit sou reen Toe word ek stil en wag alleen Tot jy kom klop het Aan my deur. Ek het n dak bo-oor my kop En in die winter like ek sop Ek raak benoud wanneer jy luister Net soos wanneer mense fluister Ek wonder of jy sal onthou Dat jou woorde aan my klou
Andriëtte - Val Vir Jou Lyrics
Vir die dag wat jy sou val vir my soos toe ek val vir jou. ... Want toe ek val vir jou Het ek nooit gedink ek kan so.hard val dat ek breek nie ... Ek het betaal vir jou met my hart en siel en ek weet nie eers of jy dit eers weet nie Want toe ek val vir jou was daar soveel nuwe vrae in my Sal die drome altyd drome bly Tot die perde eendag ...
Dewald Wasserfall - Sewentien Lyrics
Lyrics for Sewentien by Dewald Wasserfall. Ons steek die horison nou aan die brand. En dans hier in die vuur van my gunsteling stad. ...
Bobby van Jaarsveld - Butterflies Lyrics
Jyt gestaan teen die bas van ñ koelte boom ek was te bang om met jou te praat soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak en die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap Net soos die wind waai en als verander jy laat my kop nog draai want jy gee my nog steeds butterflies Kom le hier langs my dat ek meer van jou kry net soos die eerste keer gee jy ...
Karlien Van Jaarsveld - Opmaak Lyrics
Lyrics for Opmaak by Karlien Van Jaarsveld. Wie gaan eerste jammer sê, of gaan jy op die bank bly lê Ons wil nie meer die stilte hê ni...
Franja Du Plessis - Stad Van Verlange translation in ...
Onthou jy al die tye wat ons saam kon ry, deur die stad van verlange, en deur al die gange wat lei tot by jou en my. Do you remember all the times we would ride together through the state of longing, and all the passages leading to you and me.
Refentse - Sally Williams Nougat Lyrics
'n Brief in die pos is wat ons liefde was ek en jy is met die tyd belas vir die eerste maand was my hart verniel oral waar ek kom is ek 'n derde wiel maar tyd sal leer was ons woorde ek het lief was jou brief Jy's 'n poet my ding, jy moet aanhou sing Deur die internet praat ons gou gou weer.
Hermes House Band - Naar De Sterren Lyrics
Lyrics to 'Naar De Sterren' by Hermes House Band. He hallo schatje, how are you? / Kijk eens kiekeboe, ik loop zo naar je toe / Je weet best wel 't is het lot /
Joshua Na Die Reën - Die Wêreld Binne My Lyrics
Lyrics to 'Die Wêreld Binne My' by Joshua Na Die Reën. Ek leer jou ken / en jou hart word die speelplek / die vlaktes waar ek saam met jou loop / Ek in jou en
Caroline Grace - Ek Bid Vir Jou Lyrics
Ek wonder oor wat doen jy waar is jy, wat maak jy Wonder Jy ook oor my Ek weet ons is op ñ ander plek En as jy wonder oor my weet dat ek Ek bid vir Jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lê En weet ek nou Dat alles vir ñ rede Dat ek jou ñ rukkie vas kon hou Ons sou soen Naby Jou ek sou dit nooit anders oor wou doen Sal Jy Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind ...
Die Heuwels Fantasties - LED Liefde Lyrics
Lyrics for LED Liefde by Die Heuwels Fantasties. ... Ek sien jou net op my skerms LED liefde is hartseer Ek sien jou net op my skerms Eerlik in hierdie oomblik Ek wil nie my oe knip En sien jy het weggeglip Als gebeur so vinnig So v vinnig Jy moet weet n Mens sou sweer Ek sien jou net op my skerms LED liefde is hartseer Ek sien jou net op my ...
Retief Burger - Nogtans Lyrics
Lyrics for Nogtans by Retief Burger. Al sou die wêreld om my tuimel En die lewe vir my net een te veel raak Al sou my hart in t...
Georic Lomas - Bazaruto Lyrics
Lyrics for Bazaruto by Georic Lomas. vir die eerste keer sien ek jou nou weer en my hart staan stil soos my oë jou op en af ... Type song title, artist or lyrics ... Eerste Liefde • Bazaruto. 05. Ek Sou Wou. 06. Polaroids. See more. Exclusive offer.
Coenie de Villiers - Solly en Ma Lyrics
en my ma was skielik oud Sy't rokke gemaak vir die hele distrik en gewerk tot laat in die nag en soms as sy opkyk sou 'n mens kon sweer dat sy pa op die drumpel verwag Solly was 'n boerejood op reis van plek tot plek met knope en lappe sy brood verdien dog kwalik sy petrol gedek En deur die jare het Solly aan ma meer as knope en garing verkoop ...
Snotkop - Altyd Ma Se Kind Lyrics
So hierdie is 'n storie van 'n liefde wat jy net eenkeer kry, wie was daar toe ek die eerste keer my oe oopmaak en die lewe in tree, wie was daar, hoe sou ek ooit vergeet om my te leer 'n goeie lewe te leef.
Bobby van Jaarsveld - Maak 'n Wens Lyrics
En hy weet wat hy sal opgee om haar terug te kry en wat hy vir haar sou sê voor sy ry KOOR Maak ñ wens kom ons glo weer in die liefde Maak ñ wens nog ñ kans vir jou en my Wat ons het is genade in die groter prentjie Oh maak ñ wens Dis so maklik om net op te gee is sy woorde soos sy ñ traan weg vee En hy vra haar om saam met hom te loop en ...
Anneli van Rooyen - Sewe Sakke Sout Lyrics
Eendag loop sy hierdie lekker rympie raak En Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet Sommig sê Susannie leef swaar Sannie sê, Sannie sal sewe sakke sout eet Sewe sakke sout is swaar sowaar Sannie het geoefen en haar bes probeer En eendag slaan daar nog werklik 'n klankie deur Sy storm na haar mammie en die luister vies Want Sannie druk haar tongejie vas in haar kies En Sannie sê, Sannie ...
EDEN - 54 5de Straat Lyrics
Jy sê jou liefde's nie te koop nie en jou hart lê steeds by my maar ek het nie wat hy het nie en by hom sal ek jou kry Ek onthou jou nog soos gister maar dis als verbrande as En ek kyk net hoe jy wegwaai soos jy vir hom sê kom hou my stywer vas 54 5de straat het ek vir jou gestaar deur die ...
Bobby van Jaarsveld - Soet En Bitter Lyrics
Want daar is niemand Wat my ken soos jy Wat by my sal bly Deur soet en bitter tye Daar is geen ander Liefde hier vir my My hart het jou gekry Selfs al sou die lewe Soet en bitter bly Die son vertel Kom hemel kom hel Ek is joune En waar ons was Tot waar ons is Ek's joune Want daar is niemand Wat my ken soos jy Wat by my sal bly Deur soet en ...
Zinkplaat - Blikkitaar Blues Lyrics
Daai somersaande was soms alleen Se donderstorm is die liefde verby En 'n donga vol stof is al wat oorbly Maar elke somer word die donga weer vol Net om die wande verder uit te hol Chorus Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals, maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo Verse Ons praat oor die toekoms en volgende jaar En ons droom maar ...
Louis Brittz - U Liefdeslied Vir My Lyrics
Lyrics for U Liefdeslied Vir My by Louis Brittz. U liefde kleur die blou blou helder hemel U goedheid reis die dagbreek oor die see U almag...
Dewald Wasserfall - Suikerbos Lyrics
Lyrics for Suikerbos by Dewald Wasserfall. Al sou jy dalk eendag, by ‘n ander man slaap. En partykeer my ore van my kop af praat. Jy'...
Joe Foster - Woorde Lyrics
Lyrics for Woorde by Joe Foster. As jou woorde Vir my kon se waar daar liefde kort Sou ek nou nog hard kon probeer Om jou n...
Franja Du Plessis - Stad Van Verlange Lyrics
Onthou jy al die tye wat ons saam kon ry, deur die stad van verlange, en deur al die gange wat lei tot by jou en my. Dink jy ook aan hoe dit sou wees by my? As ons dit nooit laat gaan het, en sterk gebly staan het, sou ons liefde bly.
Found 35 lyrics.

Recent lyrics

aza