Iemand so lief het lyrics

Get lyrics of Iemand so lief het song you love. List contains Iemand so lief het song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Iemand So Lief Het lyrics at Lyrics.camp!
Gerhard Steyn - As Jy Iemand So Lief Het Lyrics
Ek't gedink ek't alles Tot jy in my lewe in loop Ek't gedink ek doen goed op my eie Ek wou almal weg stoot Maar jyt my kom leer Dat ek meer van myself moet gee Daarom gee ek my hart vir jou Ek stap saam jou elke tree As jy iemand so lief het Dat jy breuk en baklei Tot twee harte kan saam sing Dat jy glad nie bekommer Wat möre bring Ek het daardie liefde in jou gevind Ons sit onder die maanlig ...
Dewald Wasserfall - As Jy Iemand Liefhet Lyrics
Dit was net jy nog altyd jy Jy is so diep hier in my in gekerf Hoe kry jy dit reg? Maar jy het my hart gaan staan en breuk Ek moes baie sterker wees ek weet Maar dis nie so maklik om te vergeet as jy iemand liefhet Jy ken my hart Jy vat so diep Daai woorde wat my lief gemaak het vir jou Was alles verniet Want jy het my hart gaan staan en breuk Ek moes baie sterker wees ek weet Maar dis nie so ...
Ernie Bates - As Jy Iemand So Lief Het Lyrics
Lyrics for As Jy Iemand So Lief Het by Ernie Bates. Lyrics for As Jy Iemand So Lief Het by Ernie Bates. Type song title, artist or lyrics. Top lyrics Community Contribute Business. Sign in Sign up. LyricsAs Jy Iemand So Lief Het Ernie Bates. Lyrics not available. Be the first to add the lyrics and earn points.
Gerhard Steyn - Nooit Alleen Lyrics
As Jy Iemand So Lief Het. 02. Hartvanger. 03. Deel Van Jou. 04. Miljoenêr. 05. Venus & Mars. 06. Ons2. See more. Exclusive offer. Get up to 3 months of free music. You will get 3 free months if you haven't already used an Apple Music free trial. Redeem your gift. Musixmatch for Spotify and iTunes is now available for your computer
Elizma Theron - Hoekom Lyrics
Lyrics for Hoekom by Elizma Theron. Nog nooit het iemand my so aangeraak nie Nog niemand het so met my gemaak nie Nog nooit he...
Leah - Meer As Niks Lyrics
Kyk op, ek het dit nodig voor ek omdraai en wegloop stop my en sê my ek's meer as niks As jy dink ek oordoen dit Weet jy hoe jy in my vassit Ek het probeer om jou uit te kry Ek het nog nooit iemand so lief gehad nie Ek het nie krag om verder meer te praat nie Gee my hand en voel my hart klop hier buite my bors
Juanita du Plessis - Engel Van My Hart Lyrics
Ek wonder wat het ek ooit gedoen om jou te verdien Het jy dalk my hart deur die oe van die hemel raak gesien Want nooit in my lewe het ek gedink, dat iemand my so lief kan he soos jy n Engel gestuur vir my.
ADAM - Smoorverlief Lyrics
Wat het ek gedink, net die tyd sal leer Hoekom daal ek dan so laag vir iets so afgesaag, "blind dates" is stupid. Maar toe jy die deur oopmaak, my gemoed begin te kraak Bewe my tone tot my lip Ek snak na asem soos 'n suurstofdief Ek sluk my woorde want ek's smoorverlief Ek val val val vir die hartedief Iemand help asb asb Ek's smoorverlief Woorde gly oor my tong Maar wat ek uitkry maak geen ...
Ruhan Du Toit - As Jy Dink Jy Weet Lyrics
Jy glo in vader kersfees En jy wag na die lig vir die tak bokke wat Land op die dak en die sliee klokke geluid Toe vind jy uit Jy glo, en jy vergewe In jou lewe al so baie seer gekry Vergeet en vertrou iemand weer dans dit verby Toe kry jy my So as jy dink Jy weet hoe donners lief ek jou het Dink weer As jy dink jy weet Hoe hoog ek op jou is nee Jys verkeerd As jy dink jy weet Jy dink ek sien ...
Andriette Norman - Beter As Die Beste Lyrics
Kan my wereld omdraai en sê jys lief vir my. Jy is beter, beter, beter as die beste Seker, seker in die hele weste Alles sal ek doen Om jou weer te soen Ek weet, wat ons het is skaars Jy is die beste ding wat daar is Niemand behalwe jy Kan my hele hart en siel net so kry Jy is beter, beter, beter as die beste Seker, seker in die hele weste Alles sal ek doen Om jou weer te soen Jys altyd daar ...
Karen Zoid - Afrikaners Is Pleserig Lyrics
I understand madame Ek ken mevrou, jy's een van daai's Jy is so bietjie skaam Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog lief vir my 3× Ek gaan iemand anders kry Luister hier jou yuppie scum Jou preconceived millennium man Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan Gee ...
Karlien Van Jaarsveld - Ek's Joune Lyrics
Ek het so lank gesoek en hier is dit nou Hier is dit nou Jou arms is die beste huis wat ek ooit sal kan kry Jou oë kyk met meer liefde as wat iemand kan aan my Jou lipe sê die mooiste dinge wat jy ooit sal kry Jy voel meer natuurlik as die skadu langs aan my Ek's joune, Ek's joune, Ek's joune Dink elke dag ons kan nie beter lief hê nie Maar more is dit meer as wat ons nou het hier Wil nie ...
Juanita du Plessis - Gaan Groot! Lyrics
Gaan groot of jy weet nie 'N Lekker, lekker aand om nie te vergeet nie So vat hom aan die lywe vas en brand hierdie vloer vanaand Dis lekker tyd om te dans Jy wag dat iemand jou vra Dis nou die kans om dit te vat, vat, Vat vanaand en almal wag vir jou daar Want vanaand gaan ons groot Oh, en die musiek is gelaai Ons gaan hom vat totdat die maan Gaan lê en die hanne in die oggend kraai Gaan ...
Jack Parow - Tussen Stasies ft. Die Heuwels Fantasties ...
Ek staan langs 'n groot hoop hout maar ek het nie meer 'n flint nie Ek kry koud op my eie ek soek net 'n klein bietjie warmte Almal is ryk van die liefde en ek's alweer die armste Sommige dae voel ek of ek dood gaan van die hongerte Daar is n leë kol in my maag waar ek weg kruip in die donkerte Ek is gebreek van binne soos my al my speelgoed van toe ek klein was As ek vandag weg stap sal al ...
Marco Borsato - Droom, Durf, Doe En Deel translation in ...
English translation of lyrics for Droom, Durf, Doe En Deel by Marco Borsato. Sluit je ogen een seconde zet een lach op je gezicht zeg bedankt tegen het leven voor de l...
Jack Parow feat. Die Heuwels Fantasties - Tussen Stasies ...
Die lewe is te hard en ek verstaan meer die punt nie Ek staan langs 'n groot oop hout, Maar ek het nie meer 'n flint nie Ek kry koud op my eie ek soek net 'n klein bietjie warmte Almal is ryk van die liefde en ek is al weer die armste Sommige dae voel dit as of ek dood gaan van die hongerte Daar is n leë kol in my maag waar ek weg kruip in die donkerte Ek is gebreek van binne soos my al my ...
Engel Van My Hart Lyrics - Juanita Du Plessis
Het jy dalk my hart deur die oe van die hemel raak gesien Want nooit in my lewe het ek gedink, dat iemand my so lief kan he soos jy n Engel gestuur vir my. Jys die wind hier onder my vlerke, wat my hoog hou, in die lug hou Jys die vuur wat brand in my sodat ek kan styg.
Glaskas - Romantikus Lyrics
'N plek so erg My bedoelinge is so opreg Alles is so relatief Ek wonder of enige iemand die wêreld Soos ek kan sien Ek wonder of ek reg kan sien Want deesdae voel alles so relatief Ek ken nie die definisie van werklikheid nie Ek voel soms so leeg sonder jou Ek voel altyd so leeg sonder jou Laat my na jou soet stem luister Terwyl jou trane in my hart fluister Soen my nek, soen my net Sodat ek ...
Anders - Ek's Lief Vir Jou Lyrics
Ek het nooit gedink dat jy sou die aan my doen nie ek bedoel die strytjies tussen ons was nie so erg om dit te doen nie so kyk hieso wats die doel hier, voor jy line wil ek jou voete was want jy het 'n vuil trap. Ek kon nie glo dat ek so stupid was. Ek haat dat ek jou lief en jy liefde by iemand anders soek
Lianie May feat. Jay - Toe stop my hart Lyrics
J: Ek weet ek het foute gemaak. Mens kan mos nie alles net so weggooi nie. L: Hierdie gaan nie werk nie. J: Ek's jammer. Ek sal net met die perde klaarmaak, dan sal ek gaan. Vers 1 L: Ek het gedroom van 'n plek waar die son nooit gaan set. Jy was daar in 'n tronk en ek moes jou kom red, my babie, met als wat ek het, my babie.
Francois van Coke feat. Early B - Altyd Lief Vir Jou ...
Ek kon nie glo dat ek so stupid was. Ek haat dat ek jou lief en jy liefde by iemand anders soek Jy het my in die skool gesit maar eindlik in die siekeboeg Ek was beproef met klomp versoekings, ek was true Maar as ek terug kyk nou na dit toe dink ek damn it man ek moes, Moes dit gedoen het sodat jy kon voel het, Hoe voel dit om verneuk te wees ...
Dewald Wasserfall - Laat Die Lig Inkom Lyrics
Die wêreld is gebroke, my lief My hartedief En jy weet ons is nooit bedoel om min te wees nie Nie te vrees nie En ons soek geen verskoning om te droom nie En ons skroom nie Ons is jonk en ons is lus Ons wil meer wees as wat ons nou is Jou liefde breek deur Probeer al die seer verrinneweer En ons breek af die mure Van die verlede Ons is jonk en ons wil lewe Ons laat die lig inkom En ons het ...
Eden - Liefde Was Eers Liefde Lyrics
Dat ek alles het wat ek wou hê nie Iemand wat my lief het nes ek is, as ek weggaan my so baie mis En my elke dag by jou wil hê Liefde was eers liefde toe ek jou ontmoet, dit voel so goed En ek het eers 'n mens geraak, toe jy en ek mekaar aanraak, ja Liefde was eers liefde toe jy vir my sê, ek wil jou hê Ja, jy het my laat wakker raak, en liefde kon toe liefde raak oor jou As jy ooit van my ...
Marco Borsato - Margherita translation in English
English translation of lyrics for Margherita by Marco Borsato. In de verte spreekt een stem die ik herken van onze ruzies over kleine misverstanden over ...
Afrikaners Is Plesierig lyrics by Karen Zoid with meaning ...
Ek het nie pms nie, ek's net a natural bitch I'd like to play my guitar but I don't have perfect pitch Afrikaners is plesierig Dit kan julle glo Hulle hou van partytjie En dan maak hulle so En dan maak hulle so Babe is jy nog life vir my? (x3) Ek gaan iemand anders vry.
De Poema's - Mijn Houten Hart translation in English ...
Mijn hart is niet van steen Een geval van zuiver hout Was het beste wat ik vinden kon Toen... Type song title, artist or lyrics. ... Toen iemand wegging met het goud. When someone left with the gold. Mijn hart is van het hardste hout. ... Dus wees maar lief. So please be kind. Dat kan geen kwaad. It wouldn't hurt.
De Mens lyrics
De Mens lyrics, De Mens discography sorted by album.
Nianell - Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel Lyrics
ek het aan droome vasgehou. Nou hang de waarheid soos 'n swaard oor jou en jy wys nie eers berou. Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie, jy staan niet daar en lyk so koel. Loop voor ek huil et mors net my trane, morse net my tyd en my liefde op jou. Was daar ooit 'n tyd wat jy kon sé, dat jy my dalk lief kon he.
Found 28 lyrics.

Recent lyrics

ibra
alipi
imara
seenot