Is ek ni die een lyrics

Get lyrics of Is ek ni die een song you love. List contains Is ek ni die een song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Is Ek Ni Die Een lyrics at Lyrics.camp!
Jay - Is Ek Nie Die Een? Lyrics
Dans met my, voor die ritme ons kom kry. Jou nie van my lyf afkry nie. Al is ek nie die een vir jou nie. Dit lyk vir my, asof jy die boodskap kry.
Monique - Ek Val vir Jou (with Snotkop) Lyrics
Ek wil nie beheer verloor maar ek struikel Ek val vir jou ek voel paniekerig, benoundheid wat ek glad nie regtig werklik ken my wêreld tuimel rond ek kyk of ek jou hart vir my kan wen ek kan nie keer k-k-keer dis alles wat ek in my voel ek veg, beveg, tussen my hart ek wys jou weg ek wil my lewe voluit leef tokkel op my sad key ek wil die passie voel en alles leef dis alles net n fantacy ek ...
Janie Bay - Wag Vir Jou Lyrics
Doen waarvan ek hou, hou van wat ek doen / Dink nie baie goed goed baie deur nie / Ek worry nie / Sal altyd wag vir jou / Top Songs. Feels Like SummerChildish ... Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam met wie jy is Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam met wie jy is
Janie Bay feat. Hunter Kennedy - Wag Vir Jou Lyrics ...
Ek worry nie Sal altyd wag vir jou Jy weet hulle sê as jy nie by die een kan wees vir wie jy lief is nie Wees lief vir die een saam met wie jy is Al die eensames, as jy eensaam is Wees lief vir die een saam met wie jy is Sal altyd wag vir jou Doen waarvan ek hou Hou van wat ek doen Dink baie goed goed baie deur nie Ek worry nie Jy weet jyt ...
Jay - Baie Van My Vir Net 'n Bietjie Van Jou Lyrics ...
Ek wens jy kan dit vir ook se dat ek bly die een, die een wat jy wil he. Ek gee so baie van my, vir net 'n bietjie van jou. Soos die asem in my lyf, vloei jy deur my.
Eden - Kwart Oor Vyf Lyrics
Voel jy nog vir my wat jy nie sê Was ek nie die een wat jy wou hê Alles wat ons was is nou... Lyrics for Kwart Oor Vyf by Eden. Voel jy nog vir my wat jy nie sê Was ek nie die een wat jy wou hê Alles wat ons was is nou... Type song title, artist or lyrics. Top lyrics Community Contribute.
Appel - Kom En Lê My Neer Lyrics
Ek dwaal gereeld op niemands pas Ek soek konstant na groener gras Na die een wat in my, die een wat by my sal pas So kom lê neer Lê my neer Wys my wat ek mis Wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer En lê my viraltyd langs jou neer Ons praat te gou en dink nie wat ons sê Wil eintlik net n goeie einde hê Maar almal is bang, bang om n kans te vat Soort soek soort en keer ...
Lianie May - Die Een Wat Jy Wil Hê Lyrics
Jy sê, dis wat ek soek Try elke trick in die boek Druk jou in 'n hoek En vir daai rede Moet ek maar val Want ek wil hê, wat elke girl ook wil hê Net iemand wat sê Dat sy is die een Maar dis nie jy nie Ek wens ek kon dit vir jou sê.
Pieter Koen - Die Een Ding Wat Ek Doen Lyrics
Maar een ding wat ek doen, ja die een ding wat ek doen Ek weet hoe om jou lief te hê, weet hoe om jou lief te hê Net een manier om dit te sê Ek weet hoe om jou lief te hê, sal nooit beter liefde ken nie Dis die een ding wat ek doen Dis die een ding wat ek doen
Brendan Peyper - Die Perfekte Een Vir My Lyrics
en ek wonder ek wonder gaan ek jou weer sien in my drome dans met jou hart teen my hart gee my net nog een kans ek gaan nie ophou droom nie ophou om van jou te droom ...
Bobby van Jaarsveld - Net 'n Man Lyrics
As ek 'n swerwer was Maar wat jy sien is wat jy kry ek is hier om te bly gee jou alles vir my Eks net n man wat vra of ek jou kan dra op my hande, jou vas kan hou in die aande as dit reën weet jy ek is die een vir jou Eks net 'n man wat sê wat my hart wil hê daars niks anders en ek weet dit sal nooit verander want ek weet eks net die man vir ...
Lianie May feat. Jay - Lank Lewe Die Liefde Lyrics ...
As jy glo in die liefde, is die song net vir jou. Het jy dalk nie ‘n geliefde, op wie jy kan vertrou. Ek het deur al die seerkry, iets van almal geleer.
Juan Boucher - Jy Sal Spyt Wees Liefling Lyrics
As dit net ophou brand Want jy is nie meer hier nie En ek moet vrede maak Jou jammer baby beteken Niks vir my Voor jy weer kyk En jou oë uit veë Iemand anders in my arms weer Jy sal spyt wees liefling Jou trane sal veraltyd Oor my wange rol En in jou hart is daar n Leë kol Jy sal spyt wees liefling Ek wens jou die beste toe Maar eks bly d's die einde Jy vra my vir al jou goed Maar my hart ...
Trein Na Pretoria lyrics by Briels, 1 meaning, official ...
Die kondukteur vra vir haar kaartjie, sy se nee sy't nie geld om een te koop Maar ek moet gaan na Pretoria, al moet ek ook daarheen loop My moeder le daar op sterwe, en ek is haar enigste kind
Monique Steyn - Vure Brand Lyrics
Nou's ek aanmekaar maar die krake sal altud sê... jou naam, in die roep as ek val, nie weer sê jy is al al een nie. Sonder jou is ek nie alleen nie Ek het geleer uit my foute. Al my wonde het sout in. Jy het dit daar in gegooi.
Spoegwolf - Geel (Julie) Lyrics
Ja die een wat my nagemaak het En ek moes speel Oor al my swart Die slaap loop droom wat my rug oop hou Die ding wat my my lewe lank dophou En nou vir jou Bou jou lewe bo my hoog Genoeg dat die donker jou nie kry nie Julie Julie Julie Julie Kan ek weer begin Voor al daai geel Jy het dit als op jougesit Gese dat ons net uitgedink is En volg jy ...
Leah - C'est La Vie Lyrics
Ek weet ek is nie die een wat aan jou klou, maar alles om my laat my dink aan jou. C'est La Vie, ek sê Goodbye vir jou. Ek was gewaarsku maar ek wou sien, wat was die waarheid en wat was nie.
Franja Du Plessis - Mooier As 'n Mens Lyrics
JOU OE OE OE JY'S MOOIER AS N MENS HET ALTYD NET GEWENS VIR N MAN SOOS JY EK WONDER HOE OE OE OE SAL EK JOU KAN KRY DAT JY SE JY'S LIEF VIR MY EN MY DROME WAAR KAN MAAK jy is die een wat ek nog altyd voor sou wag jy is die een wat my nog altyd kon laat lag waaroor ek droom elke nag JOU OE OE OE JY'S MOOIER AS N MENS HET ALTYD NET GEWENS VIR N ...
Dan Voel Ek Hoe Loop Die Trane Lyrics - musixmatch.com
Want my gedagtes steek hier vas Dan voel ek hoe loop die trane Loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie help nie Ek verlang Dan voel ek hoe loop die trane loop die trane stadig oor my wang Ek kan dit nie glo jy's nie meer hier nie Nou kan ek maarnet verlang Ek weet die son sal more opkom En more sal ek weer probeer Om te maak of ek jou nie meer mis nie Maar vir nou is dit nog te seer ...
Albert de Wet - Bietjie Van Jou Lyrics
As jy vra sal ek jou alles gee-e Ek gee jou my hart, jy kan dit kry Bly nog net 'n bietjie bietjie bietjie by my-y-y Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan bly-y-y Gee my jou hand om vas te hou As ek droom is jy altyd hier by my Ek sal jou nooit uit my vingers laat gly Daar is geen wonder, dat ek nie sonder jou kan leef nie Jys die een ...
Jay - Superhero (Eden) Lyrics
Ek sal die wereld vir jou aanvat en vir jou 'n hero wees Ek sal jou trane vang Voor dit rol oor jou wang Want net een glimlag vir nou Is al wat ek nodig het van jou Ek sal dit weer en weer bewys Al word ons oud Al word ons grys Want ek weet dit is net jy Dis jy wat n Hero raak van my Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees?
Steve Hofmeyr - Laaste Lag Lyrics
En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag. En ek's lus en staan vir altyd hier en wag. En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag. Af en aan, jy dra my soos 'n jas. In Augustus waai die winde vir jou weg. En jy los my in die somer, ek's 'n las. Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag. Hey, hey, hey! En ek hoor jou. En ...
Dirk Van Der Westhuizen - Gooi Jou Suiker Op My (Remix ...
Jy's daai soet een Dit kom so voor ek kan myself verloor as ek vir jou kyk ... Op jou plek doen alles reg tot daai deur toegaan, ooh. Maar ek kyk regdeur Die soet in jou is 'n bietjie flou as dit kom by my. Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas ... Jou hart vertel wat jou lyf wil hê en nie kan sê So ek vra jou weer: Gooi ...
Snotkop feat. Monique - Ek Val Vir Jou Lyrics
my wêreld tuimel rond ek kyk of ek jou hart vir my kan wen ek kan nie keer k-k-keer dis alles wat ek in my voel ek veg, beveg, tussen my hart ek wys jou weg ek wil my lewe voluit leef tokkel op my sad key ek wil die passie voel en alles leef dis alles net n fantacy ek wil my lewe voluit leef dis my reality dit gooi my rond en bond dag en nag ek wil nie beheer verloor maar ek struikel ek kan ...
Lianie May - Jay / Lank Lewe Die Liefde Lyrics
Het jy dalk nie 'n geliefde Wat dit nie kan vertrou [Lianie] Ek het deur al die seerkry Iets van almal geleer En oor en oor my hart belowe Dit sal nooit weer gebeur [Koor: Lianie en Jay] En ek se hou my vas en dra my las Lank lewe die liefde Jy's die een wat by my pas Lank lewe die liefde Vat my seer 'n laaste keer Lank lewe die liefde As jy ...
Brendan Peyper - Die Perfekte Een Vir My translation in ...
English translation of lyrics for Die Perfekte Een Vir My by Brendan Peyper. Met die ligte af teen middernag lê ek nogsteeds en ek wonder ek wonder gaan ek jou weer si... Type song title, artist or lyrics. ... kan nou nog nie glo ek droom nie. kan nou nog nie glo ek droom nie.
Brendan Peyper - 'n Boeredrukkie vir My Boeremeisie Lyrics ...
Ek ry nie 'n fancy kar nie ek's nie in n famous band nie geen geld sal ooit kan koop wat ek vir jou voel Ek wens ek kan dit vir jou se met n duisend rose maar ek kan nie langer wag nie so ek sê dit nou Met 'n boeredrukkie vir my boeremeisie 'n Boerekoffie en n boerebeskuitjie Styf teen my boerehart sal ek jou vashou 'n Boeredrukkie vir my boeremeisie Ek vat jou hand en sing vir jou n wysie ...
Franja Du Plessis - Regte Een Lyrics
gedroom van die tyd wat ons paaie sou kruis waar ek staan met geen verwyt jy gaan jou hele lewe deur ny opsoek na die regte een alles is gekies vir 'n rede wan ons is nie meer alleen dit moet so wees (KOOR) Ek wil saam met jou kan lag en huil wan dan sien ek hoe word jou hart sag deur daar te wees vir mekaar maak my drome waar jy laat al die ander verdwyn as jy inloop, want dan sal jou lig net ...
Lyrics Ek En My Vlerk - musixmatch.com
Ek en my vlerk, Ek en my vlerk, is soos n hond en sy stert, is soos n hond en sy stert, ek sal my biltong met jou deel maar ons skreeu nie vir dieself... de span Ek en my vlerk, Ek en my vlerk, los orals ons merk, los orals ons merk, ek sal n koeel vir jou vat, maar niks groter as n punt... 22 Soos Vinkel en Koljander, die een hand was die ...
Karen Zoid - Vir Jou Lyrics
Vra my wysheid Ek verwys jou Ignoreer my Ek upstage jou My meningspyling onderskei jou Jy speel saam want ek verlei jou Ek wil vertaal in waterverf dimensies Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie As ek naby is aan jou As ek naby is aan jou Deur die skare soek ek net na jou Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou Al die kitare speel weer net vir jou Serenade, sang en dans vir jou Ek gaan ...
Die Campbells - Sewe Soene Lyrics
Nommer vier. Vir die mooiste twee bene. Nommer vyf. Vir die mooiste bruin hare. Nommer ses. In die oggend voor ek werk toe gaan. Maar die beste een van als is nommer sewe.
Karlien Van Jaarsveld - Woorde Lyrics
waar het als verkeerd gegaan Ek weet nie hoe jy voel nie wat jy met die stilte nou bedoel nie ek voel nie meer jou liefde oor my spoel nie waar het als verkeerd gegaan Hoekom moet die woorde opraak wat jy vir mekaar wou se maak nie saak, dinge wat jy altyd wou weet moet jy skielik vergeet maar jy bly nogsteeds aanhou wonder oor die antwoorde jy moes ek eerder wat jy kon sê luister na mekaar ...
Bobby van Jaarsveld - Een Vir Een Lyrics
En as die merk van jou roete die sand saam my voete sal loop Ek sal die blare bly afpluk een vir een tot jy sê jys lief vir my tot ek in ñ see vol van dooie blomme staan, totdat my hande nie meer langer voort kan gaan Ek sal die velde bly deurstap een vir een tot jy sê jys lief vir my, al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is...
Found 33 lyrics.

Recent lyrics

kaplyn
azali