Laat hom gaan afrikaans lyrics

Get lyrics of Laat hom gaan afrikaans song you love. List contains Laat hom gaan afrikaans song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Laat Hom Gaan Afrikaans lyrics at Lyrics.camp!
Wicus Van Der Merwe - Kettie en Klip Lyrics
Klip in die hand en kettie in die sak en so breek ons dag Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind Laat hom gly deur die mik Ek en jy was soos kettie en klip Ek en jy was soos kettie en klip Ek en jy ... was soos kettie en klip klip klip klip Saam gelag saam gehuil saam baklei teen die duiwel Ons staan steeds saam gewapen nooit bang vir 'n leeujag Ons praat afrikaans ons ...
Jay feat. Lianie May - Da Vat Hy Lyrics
Arm maar gelukkig, ons vat hom by die horings Maak hom mooi, maak hom sag, maak hom mak, maak hom joune Da vat hy My bokkie, da vat hy Vleisie op die kole, broodjie in die oond Was die tyd van ons lewe, 'n aand om te onthou Da vat hy My bokkie, da vat hy Niks fout met 'n 3 liter Ford, 2 liter coke ...
Dirk Van Der Westhuizen feat. Sorina Flooze - Die Tennis ...
Lyrics for Die Tennis Tune by Dirk Van Der Westhuizen feat. Sorina Flooze. Jo dis Dirk in die huis Pappie die flooze cruise saam Check dit uit dis die tennis tune Ek...
Jay - Superhero (Eden) Lyrics
Ek sal jou oppas in die donker en vir jou 'n hero wees Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees? Ek sal die wereld vir jou aanvat en vir jou 'n hero wees Eks n man Met n hart van stal Wat jou nie sal laat gaan En vanaand Is die aand wat ek jou vra Kan ek jou superman Batman Ironman Spiderman wees?
Ricus Nel feat. Snotkop - Boerepompie Lyrics
Lyrics for Boerepompie by Ricus Nel feat. Snotkop. Hier op my stoep, raak dinge pure plaas Die honde wat huil, die konsertina wat raas - da'a...
ADAM - Sal Oorlog Vir Jou Maak translation in English ...
English translation of lyrics for Sal Oorlog Vir Jou Maak by ADAM. Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nie Dis fisies onmoontlik om jou te laat gaan Jy ly...
ADAM - Sal Oorlog Vir Jou Maak Lyrics
Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak Ek dink ek weet wat jou oë vir my wil sê, Dis duidelik vir my dat jy my ook wil hê Ons val gelydelik, Dis so gemaklik hier by jou Niks sal my weghou, Niks kan my ooit weerhou nie Oh...
Carike Keuzenkamp - Byeboerwa Lyrics
Lyrics for Byeboerwa by Carike Keuzenkamp. 1891, Perlgrimrus, toe byeboer uit die bed opstaan. Hy't vas besluit hy trek hier uit, wan...
Adam Tas - In Die Huis Waar Stilte Woon Lyrics
en hyt gewoon op n plaas duskant senekal dit was n veë plaas met 'n mooi opstal en dis moeilik om te glo, dis die huis waar stilte woon. en die kamers se ruit Is steeds gebreek daar waar n kant gordyn sy tong uitsteek die skerwe nog op die plankvloer le, in die huis waar stilte woon. sy was sy vrou ...
Francois Hayes - Die Gat In Die Grond Lyrics
¶ " En in die grond is daar gat . . ." En die groen gras groei daar om! "¶ Julle twee sal nog so sing, dan trap julle in die gat! Jaco, in hemelsnaam, moenie die takke so laat terugslaan nie, netnou kry ek dit in die oog en Wessel, jy daar voor, kap af die dêm takke, ons moet die pad terug kan ...
DO - Liefde Van Later Lyrics
Als liefde zoveel jaar kan duren Dan moet het echt wel liefde zijn Ondanks de vele kille uren De domme fouten en de pijn Heel deze kamer om ons heen Waar ons bed steeds heeft gestaan Draagt sporen van een fel verleden Die wilde hartstocht lijkt nu heen Die zoete razernij vergaan De wapens waar we ...
Dewald Dippenaar - Wys Jou Muis Lyrics
daar's n girl by die robot sy't n kort rokkie aan sy sê vir my baby ons moet bar toe gaan en in haar handsak is n spierwit muis en sy haal hom uit om hom vir my te wys wys jou muis (wys jou muis) wys jou muis (wys jou muis) en sy swaai haar lyfie soos n mak volstruis wys jou muis (wys jou muis) wys ...
Jay & Lianie - Lank Lewe Die Liefde Lyrics
Wat dit nie kan vertrou Ek het deur al die seerkry Iets van almal geleer En oor en oor my hart belowe Dit sal nooit weer gebeur En ek se hou my vas en dra my las Jy's die een wat by my pas Vat my seer 'n laaste keer As jy graag iets wil he moet jy dit maar laat gaan As dit terug kom sal jy weet my lief lank lewe die liefde Eks die eerste wat twyfel Maar die eerste wat val Want as ek eers ...
Bok Van Blerk feat. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld ...
Lyrics for Die Land by Bok Van Blerk feat. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Touch Of Class & Jay. Waar gaan jy speel met jou maatjies? Waar gaan jou spore toe waai? Waar gaan jy val, gaan ...
Thys Die Bosveldklong - Ek Hou Nie Van Werk Nie Lyrics ...
Lyrics for Ek Hou Nie Van Werk Nie by Thys Die Bosveldklong nee ek sal nie ek wil nie ek hou nie van werk nie ek kannie en ek gaat nie want ek ek is nie mal nie ek werk hom nie te graag nie ek kannie die werk verdra nie ek glo nie lat ek moet nie cause vir my hy is nie goed nie vir werk ek het ...
Snotkop - Dis 'n Land translation in English
English translation of lyrics for Dis 'n Land by Snotkop. Gee my 'n oomblik asseblief, laat ek vertel. Van 'n land waarin ek woon, drome droom, wel!...
Onbeskaamd - Nader my God by U - Tel my op Lyrics
Lyrics for Nader my God by U - Tel my op by Onbeskaamd. Nader, my God, by U, nader tot my. Net U genade, Heer, maak sondaars vry. Dan sal my lied...
Stokstyf Dansorkes - Daar is K@k In Die Huis Vanaand ...
Terwyl mammie vir pappie so moer Mammie het wasgoed gewas Daar was lipstick op pappie das Toe pappie laat weet hy werk laat vannag Was mammie weer dadekik verdag Toe pappie by die huis aankom En mammie ruik parfuum aan hom Trek sy net daar al haar kleure uit En storm by die agter deur uit Daar is kak in die huis vanaand Daar is kak in die huis vanaand Wie gaan ons kindertjies voer?
Jo Black - Skepe Lyrics
Lyrics to 'Skepe' by Jo Black: 'n Skip word in n hawe gebou. 'n Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou, Maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie Die storms en die winde sal waai Hys jou seile hoog, want een of ander tyd moet die tyding draai.
Isak Davel - Is Jy in of Uit Lyrics
Wens ek kon jou stil hou. Wens ek kan jou laat onthou. Dit wat skeef geloop het. Dit wat jy beplan het. Nou begin dit weer van voor. En hoe jou woorde met my toor. Baby, Baby sê vir my. Is jy in of is jy uit. Waai jy Noord of waai jy Suid. Jy't vir my so mooi gelyk. Jy't nog steeds so mooi gelyk ...
Christia Visser - 17 Shots Lyrics
Slaan hom weg, slaan hom weg gooi hom terug, gooi hom terug Laat hy val, cheers vir eers drink, drink, drink Sewentien Shots... Om myself te vind. Vir my hart wat op 'n drip moet gaan lê vir die dinge wat ek wil, maar noot sal sê Vir insecurity wat spoel vir my siel wat way te veel wil voel... Vir die spasie tussen liefde en geluk,
Brendan Peyper - Hy Loop Oop Lyrics
Ons rek die naweek lekker lank Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Beste pelle bymekaar 'k like 'it kwaai 'n lekker saamsing warm braai Hy loop, Hy loop, Oop owoo Draaaaaai, draai die krane oop Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop Die kitaar en die dromme like 'it kwaai Weet ons gaan al die koppe draai Hy loop ...
Joshua Na Die Reën - Dromers Lyrics
Eens op 'n tyd het 'n droom gaan lê In die hart van 'n mens wat 'n droom wou hê Tyd het verloop en die droom gegroei Soos hy droom het sy hart met homself bly stoei Sou hy oor 'n afgrond trap Met die vlerke wat hy self sou maak Vrees sou in hom min moes raak En die hoop in sy droom sou dit waar ...
Die Antwoord - Wat Kyk Jy? Lyrics
is langer as die queues by home affairs naai my broe die queues is langer daar Dis tough kak gets you lekker fucked up soos jou eerste spliff ek's down met die fokken Zef Meester Griff on the microphone I'm like the evilest ruler mind control many stupid people like Zuma wat? Fuck you poepol! Say what you like but you can't do fokol Deal with it!
Die Antwoord - Wie Maak Die Jol Vol Lyrics
Laat jou droom ja van jou voorblad oordat oorvat in jou oor krap Die gehoor klap Picture nou die Ninja gou hy kopskiet jou so potpienkblou Sy fokking shows laat moffies flou Want moffies wou hom op die klou pot Wie maak die jol vol party roll call Jaakie, Knoffel, Scally, Isaac, Ninja ... Gaan 'n plan beraad met 'n hand grenaat En 'n gun ...
Idina Menzel - Let It Go Lyrics
Let it go, let it go I am one with the wind and sky Let it go, let it go You'll never see me cry! Here I stand And here I'll stay Let the storm rage on! My power flurries through the air into the ground My soul is spiraling in frozen fractals all around And one thought crystallizes like an icy blast I'm never going back The past is in the past!
Gerhard Steyn - Pennies en ponde Lyrics
As die skoen jou pas, trek hom aan. Word ek 'n las laat my gaan. Voor jy soos Pinochio lieg. Skryf maar 'n brief. Jy hak soos 'n gramefoonplaat. Maar vat maar bietjie boereraat. Kasterolie doringdraad. Kan 'n DKW start. Tel jou pennies en ponde, is dit al wat jy het. Vryf maar sout in my wonde. Wou ...
Theuns Jordaan - Op Die Pad Na Nooitgedacht Lyrics ...
By die spookklippe naby Nooitgedacht, so't die mense my vertel, kan geen man dit waag op 'n donker nag – hy begeef hom in die hel. Maar ek het vasgestaan en gesê ek gaan, Man–alleen een donker nag. Ek het myself gestaal en my perd laat haal, maar ek het so iets nooit verwag.
Piet Paraat en Die Buffels - Gooi Maar Nog 'N Buffel ...
Lyrics for Gooi Maar Nog 'N Buffel by Piet Paraat en Die Buffels. Tuisgemaakte karatewater, vir 'n starter. Kom ons vat die pad. Trap daai doppie plat. (Tra...
Die Antwoord - Super Evil Lyrics
As ons satan gaan aanbid [cough cough] Raah, kykie wille bulletjie Ma, ek voellie lekke nie Hierso, vat ‘n pilletjie Super Evil, I am your enemy Super Evil, I am your enemy Antibiotika is lekker Dit laat my beter voel Aaaah – nou voel ek lekker! Vat ‘n sluk van my black alien juice Ek vat ‘n fokken sluk Then I transform Ons skud op die ...
Maya De Bij - De Maya Dans Lyrics
Op het grote bijenfeest is iedereen paraat Willie komt eraan gesjeesd, hij was bijna te laat Er klinkt muziek de hele nacht van onze bijenband Flip slaat de maat uit volle macht Hij is de dirigent En dan roept Maya Grijp nu snel je kans Van sjoebidoe en sjoebidee We doen de Maya Dans Dan gaan we ...
Jack Parow - Feite Lyrics
Yoh, dis die original, die vader van die afrikaans rap kak As ek slaat, laat ek die plek uitmekaar spat Wat, wat, al die kakkes moet die pad slaat Skaakmat, slap-stack of fokken skape plat Parow gaan die fokken laaste lag, want die laaste lag kak lekker Jy's 'n draadtrekker, ek's die koning van die lekker plekke Julle word almal aangetrek na my ...
Ampie Du Preez - Plain Jane Lyrics
Lyrics for Plain Jane by Ampie Du Preez. Sy dra net animal fur 'n Prada bril, Calvin Klein for her Sy rol met die nuwe iPad Hazel D...
MaxNormal.TV - Tik Tik Tik Lyrics
(not direct but its like "hit it") Literally it can be translated as " slap him little buck" Bokkie being a word in Afrikaans like baby/sweetheart) (chorus) Go tik, tik, tik, tik, tik like me If you don't know what the fucks going on like me Tik, tik, tik I'm just a lekker like me I don't like the drugs, but the drugs like me.
Bittereinder - Die Dinkdansmasjien Lyrics
sluk ek al die bitter in ‘n bitsige ontwikkeling wat sukkel om die vinger in my gesig te verklaar ek wil myself verdedig teen die stewige beledigings en deeglik nou die bewings van die storm laat bedaar, maar steek ek self ‘n vinger uit, wys dit altyd terug na my, dis eintlik net myself met wie ...
Found 35 lyrics.

Recent lyrics

ako


Close Ad