Ons kom al die jare saam mp3 lyrics

Get lyrics of Ons kom al die jare saam mp3 song you love. List contains Ons kom al die jare saam mp3 song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Ons Kom Al Die Jare Saam Mp3 lyrics at Lyrics.camp!
Elvis Blue - Toe Ons Jonk Was Lyrics
Ons harte was vol, ons was vir niemnand kwaad. Toe ons jonk was, oh, toe ons jonk was. AL GAAN DIE JARE VERBY Toe ons jonk was kon ons glo dat God na ons kyk. Ons kon sien hoe Hy Sy arms na ons toe uitreik. Ons kon altyd met Hom praat, want Hy was naby. Ons het geweet dat Hy altyd by ons sal bly. Toe ons jonk was Ooooh kom wees weer jonk saam ...
Joshua Na Die Reën - Dat Jy Myne Is Lyrics
En die jare sal getuig van ons lewe se gedig. En al voel die pad vergete, in jou sien ek 'n rede dat ek hier by jou moet wees. Laat die vure brand, laat die storm kom. Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is. Laat die vure brand, laat die storm kom. Laat die vrede soos die wete wees, dat jy myne is. Wie kan die see se duisend stories ...
Lianie May feat. Jay - Bonnie en Clyde Lyrics
Soos Romeo en Juliet. Kom wys vir my hoef lief jy my het Rui jou bietjie reg, ek is werd om voor te veg. Ek wil weer so voel kom maak my joune. Hoe kan ek vergeet, al die jare, al die sweet, dis nie iets om weg te gee. Ek lief jou maar jy gooi my weg, my lief jy weet jy maak nie reg. Dit voel of al wat ons doen is veg. Ek wens jy kan my net vashou.
Jay & Lianie - Bonnie En Clyde Lyrics
Ons was rasend, ons was jonk Ons was omgeslaan, ons was lus vir alles nuut Ons was altyd saam, kiepie mielies in die fliek ... Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het Ruk jou bietjie reg ek is werd om voor te veg Ek wil weer so voel kom maak my joune Hoe kan ek vergeet al die jare al die sweet Dis nie iets om weg te gee Ek lief jou ...
Robbie Wessels feat. Bok Van Blerk - Sluise Van Die Hemel ...
Die sluise van die hemel In die styl van bok van blerk En robbie wessels Inleiding As die hart weer oorloop Loop die mond ook oor Van al die goeters wat jou bly maak Wat jou bekoor As die riviere oorloop Loop die sluise oor Van al die damme in die oorde Wat hulle water verloor Ja so stap ek deur die lande Met my oë op jou gerig Ja so droom ek van my damme Waar ek kon visvang jare terug Ek ...
Robbie Wessels feat. Bok Van Blerk - Die Sluise Van Die ...
As die hart weer oor loop Loop die mond ook oor Van al die goeters wat jou bly maak Wat jou bekoor As die rivere oor loop Loop die sluise oor Van al die damme in die oorde wat hul watter verloor Ja, so stap ek deur die lande met my oe op jou gerig Ja, so droom ek van my damme Waar ek kon vis vang jare terug Ek onthou hoe ek saans in die winter maande Gehol het deur die reën sonder vrees of ...
Lianie May feat. Jay - Bonnie & Clyde Lyrics
Ons was rasend, ons was jonk Ons was ongeslaan, ons was lus vir alles nuut Ons was altyd saam, kiepie mielies in die fliek ... Romeo en Juliet kom wys vir my hoe lief jy my het Ruk jou bietjie reg ek is werd om voor te veg Ek wil weer so voel kom maak my joune Hoe kan ek vergeet al die jare al die sweet Dis nie iets om weg te gee Ek lief jou ...
Brendan Peyper - Klim Jou Everest Lyrics
Luister jy vir daardie stem Wat skreeu en sê jy gaan wen Met harde klippe kou Met bloed en sweet Swem jy Sterker as die strome Ry jy Saam met al die golwe Staar jy Klein op na die berge Maak los die leeu in jou Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Klim op, klim op, klim op Klim op, klim op, klim op, op Jou Everest Steek uit jou hande na die hemel bo Klim op, klim op, klim op, op Jou ...
Juan Boucher - Huisie In Die Bos Lyrics
Soek ek 'n huisie in die bos Ek loop n tweespoor pad saam met jou in my hart Lei my na dorre lande met eerlike hande En ek wil saam jou ruik en ek wil saam jou kyk Ek's weer tuis in my huisie in die bos Ons almal wil n huisie in die bos hê (Waar jy my kan vind) Ons almal wil 'n huisie in die bos hê (In die sand soos 'n kind) Ek wil hier 'n huis in die bos hê Ons almal wil 'n huisie in die ...
Karlien Van Jaarsveld - Vanjaarsveldhartedief Lyrics ...
Lyrics for Vanjaarsveldhartedief by Karlien Van Jaarsveld. Ek wonder soms of jy ook als onthou, Van hoërskool jare af tot hier en nou, Ek wens ek kon...
Riana Nel - Jy Was Daar Lyrics
dood jy was daar toe die son uit kom en ek my hart aan jou belowe jy was daar toe ons mekaar n duisend jaar belowe en ek weet saam met jou alleen is wat ons het net genade jy was daar toe ons mekaar n duisend jaar belowe jy was daar jys waar my hart behoort jy se dis hoe ons dit kan heelmaak as ons net aan hou praat en as die praat nie meer ...
Appel - Boer Loop Deur My Are Lyrics
Want boer loop hier deur my are Die rooi grond wat na die reën my hande rooi kom vlek Dis dieselfde wat my hart, my siel en gees bedek Ek ruik n storm aan kom Ek sien n volk wat saam kom In Afrikaans het geleer hoe om te bid en praat Dit is my taal my trots die rots wat ek by my dra Niemand sal dit wegneem, baie het al probeer Want boer, loop hier deur my are Generasies jare Sal ek skree tot ...
Brandon October - Ek's Oppad Lyrics
Soos die jare verby is en ek groot word Het die droom nooit ooit bedaar Tot vandag toe wil ek steeds die langpad wat Want ek weet op my wag sy wag daar. Koor. Niks kan my die hierdie keer trughou Eks oppad, ek sal nooit ophou... nie Tyd en wyl ons twee weer saam is Tot daardie dag, dis wat my plan is...hier. Related. 26 Best Breakup Songs Of ...
Pierre Rossouw - Ekskuus Oom Lyrics
Lyrics for Ekskuus Oom by Pierre Rossouw. ekskuus oom wat soek jy hier ek weet jou dogter is duur maar sy is hier onder my dak en eķ...
Patricia Lewis - Doodgewoon Lyrics
As ek en jy soms bietjie dorp toe ry Dan lag en praat ons soms die tyd verby Ek hou van jou want jy's maar eintlik Doodgewoon Doodgewone man kry 'n salaris Doodgewone man wat altyd daar is Die lewe gaan maar sy gewone gang Gee vir my 'n doodgewone man Hou die wêreld en al sy rykdom En die mense wat net wil bo kom As jy by my bly is ek tevrede Al dink die hele wêreld jy is doodgewoon Jy's ...
Jack Parow - Baby Ek Likes Jou Lyrics
Vir jou styf vas druk as jou hart seer is Soms swem in 'n dam in ons underwear As jou fiets 'n flat het sal ek die wiel repair Ek wil saam met jou langs 'n riviertjie kamp En as jy koud kry vir jou 'n lekker vuurtjie pak In die aand saam met jou 'n koue biertjie klap Sunset saam met jou langs die see gaan stap Al het ek twee linker voete sal ek met jou dans Vir jou klomp love notes skryf in ...
Found 16 lyrics.

Recent lyrics

odo