Praat jou hart lyrics

Get lyrics of Praat jou hart song you love. List contains Praat jou hart song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Praat Jou Hart lyrics at Lyrics.camp!
Joe Foster - Hartklank Lyrics
DIT IS DIE TAAL WAT JOU HART PRAAT. AS JOU WOORDE OPRAAK, SAL ALLES WEER SIN MAAK. HARTKLANK. As jy moet terug kyk hoe jou lewe lyk. Tot dusver geleer om net bang te wees. Jy verkompliseer dit, jy het niks om te vrees. Jy val so hard maar jy staan weer op. Dis die klank van hoop in jou hartklop. Jy't vooruit gegaan. Dis in jou vasgevang.
Franja Du Plessis - Dra Jou Hart Lyrics
Lyrics for Dra Jou Hart by Franja Du Plessis. Dis nie die eerste keer dat ons twee praat Oor hoe ek oor jou voel En elke woord uit my ...
Refentse - Liefdegenerasie Lyrics
Hier kom die filistyn Hulle kom hier vir ons lok Praat van vry en veilig leef En plaas ons in 'n hok Verlos my van jou grendel Verlos my van jou slot Vry van alle grense In gister se kom klop Ek gee vir my jou woorde Ek belowe jou my hart Ek gee jou my generasie Liefde generasie Ek gee jou my gedagtes Ek belowe jou die lug Ek gee jou my generasie Liefde generasie Ek is seker daar is 'n rede ...
Leah - Maak My Dag Lyrics
Want hoe jou hand my vat lig my hart, daar is iets van jou wat met my praat. Mmm, ohhh. Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water. Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later. Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag. Oeh oeh oeh. Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water.
Appel - Kom En Lê My Neer Lyrics
Ons is ons te emosioneel Verloor ons self, ons self beheer Ja woord wen klip want woorde maak ons seer Ek dwaal gereeld op niemands pas Ek soek konstant na groener gras Na die een wat in my, die een wat by my sal pas So kom lê neer Lê my neer Wys my wat ek mis Wat jou hart van vol is So kom en vat die seer Vat my seer En lê my viraltyd langs jou neer Ons praat te gou en dink nie wat ons sê ...
Theuns Jordaan - By Jou Lyrics
En hoe die wereld sonder jou Vir my te leeg raak Jy's al wat sin maak Dit die moeite werd maak So bly vanaand Tot die ritme van jou hart En myne saam praat Tot jou spore in die sand Met myne een raak Ons drome vol raak Dis al wat saak maak By jou By jou Is my weet en my waarheid Is my lewe veraltyd En n leef tyd geanker aan jou By jou By jou Is die plek waar ek rus kry Iemand anders as net jy ...
Dewald Wasserfall - Die Klank Wat My Hart Maak Lyrics ...
Die geheim onder jou vel. Dit hou jou hart vas, en dit maak my vas aan jou. Min tyd en minder energie. Jy voel so vêr al is jy hier. Ek praat te vinnig, ek sê te min. Ek skryf die einde voor die begin. Ek wou 1000 maal vir jou sê hoe ek voel. En hierdie is die klank wat my hart maak. Hierdie is die dinge wat saak maak.
Die Campbells feat. Cordelia - Beloftes Lyrics
Praat, as die mense my vra of ek jou Lief het, kan ek met eerlikheid se Ja. Ek belowe eks joune solank as jy my wil hê. Maak nie saak deur watse tye ons gaan nie. Sal ek dit altyd vir jou se. My hart is joune. Sodat ons een kan raak. As jy belowe jys myne vir altyd. Sal ons beloftes saam kan maak. Wanneer dinge vir jou te veel raak.
Bernice West - Eenvoud Lyrics
Jy het jou liefde bedank In een geskeur Verinneweer 'N Wolf in skaap klere Los my oor aan gebede Jy was daai een fout Eenvoud Eenvoud Ek was in eenvoud Eenvoud Eenvoud Ek was in eenvoud Waar was jy Toe ek jou nodig gehad het Tot laat net wou praat Vir wat sou ek my hart moes laat staak Sou jy my steeds verlaat het En waar sou jy gaan as ek jou ...
Ricus Nel feat. Adam Tas, Bok Van Blerk & Refentse ...
English translation of lyrics for Hardekole by Ricus Nel feat. Adam Tas, Bok Van Blerk & Refentse. Dis die reuk in jou kleure duskant middernag Dis die manne se stories Oor die dag se jag D...
Elandré - Vuur Op Die Water Lyrics
En woorde kan ook net soveel belowe Toe ek jou sien weet ek jy's verbode En al wat ek wou doen is praat Maar toe is dit te laat Jy laat my brand Ek wens ons was weer terug in gisteraand My vel voel nog die passie van jou sagte hand Ek wou regtig nie myself verloor Hoe kan ek anders met daai donker oë wat jy Gebruik soos jy my hande in die donker lei Ek weet dis teen die reëls maar ek wil ...
Refentse - Liefdegenerasie Lyrics
Praat van vry en veilig leef. En plaas ons in 'n hok. Verlos my van jou grendel Verlos my van jou slot Vry van alle grense In gister se kom klop. Ek gee vir my jou woorde Ek belowe jou my hart Ek gee jou my generasie Liefde generasie Ek gee jou my gedagtes Ek belowe jou die lug Ek gee jou my generasie Liefde generasie
Bobby van Jaarsveld - 'N Vrou Wil Dit Hoor Lyrics
Bly hoop want sy verwag dit van jou. Sy wil raak aan jou hart, sy wil vat aan jou siel. Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel. Sy wil weet wat jou pla, wat's jou heel diepste vrae. Moenie stil bly want 'n vrou wil dit hoor. Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet. Sy wil glo sy's die vuur wat nog steeds in jou woed.
Jan Bloukaas - Desember Lyrics
Ek sukkel om te praat, maar darem is jy daar, Jy is my stem, maar nou is jy stil. So staan op, Skree hard, As jy die pad na vryheid soek, volg net jou hart, Skree sag, spring en dans nog 'n keer, raas nog 'n keer, Ons-ons wys hulle weer, en weer 'n keer, wa-wa-wat in ons steek, Keer op keer sal ons probeer.
Carike Keuzenkamp - Hoeka Toeka Lyrics
En jou lied hier in my hart Op die rug van jou ysterperd Op die rug van die môre Hoeka Toeka, ja-ja Kom jou liefde my haal? Hoeka Toeka, ja-ja Soos die môre wind op die water Het jou beeld voor my oë gewaai My liefde verraai Hoeka Toeka, ja-ja En jou stem is in my ore Hoeka Toeka, ja-ja En jou lied hier in my hart As die aandster sawens laat In my venster met my praat Dan verlang ek weer na ...
Elandré - Woorde Uit Jou Mond Lyrics
Ek wil jou voel,Net vir jou voel Tussen bougainvillas wil ek jou soen Ek en jy Jy,ek,ons Jy drink sjampanje met jou handdoek op jou kop Ek kani ophou, ek hou my oe op jou Jou Daar's hierdie dinge wat jy doen,jy hou my aandag Maar ek dink ek beplan nou al ons grootdag Maar ek sal uit hou Ek soek dan net jou Speel is vir kinders, dink dis tyd dat ons ons groot hou Ek kry dit in jou woorde Die ...
Die Heuwels Fantasties - Doodgewone Aand Lyrics
Ek wapper dapper Sluk jou trane skattebol Want jy is beter As die geroesmoes in hierdie plek Kyk dis amper skemer Voel die aarde draai in unisoon Dis oë verblindery Dit wat jy is, is jy Ek kul jou hart Ek kon jou hart voel klop Deur die spierwit lig Soos 'n spierwit lig Jy weet ons praat nie meer In plaas van droom Bekommer ons Ons oor die dood Dis die gejaag wat ons naar maak Te veel al ...
Joe Foster - Woorde Lyrics
Om jou net kan te verstaan Ooooo Jy soek aandag en ek soek jou Die tyd het gekom Al wat oorbly is om vir my te se Hoe Hoe ek jou lief kon he Gee vir my woorde sodat ek kan verander Waar daar niks liefde was vir jou of vir my Met woorde sal jou seer hart beter raak Aoohhh Al moet ek jou verlaat, sal jy met my kan praat Ek moet opgee Jou kans is verby Wens net ek kon bly Net een ding sal hier ...
Leah - Meer As Niks Lyrics
Kyk op, ek het dit nodig voor ek omdraai en wegloop stop my en sê my ek's meer as niks As jy dink ek oordoen dit Weet jy hoe jy in my vassit Ek het probeer om jou uit te kry Ek het nog nooit iemand so lief gehad nie Ek het nie krag om verder meer te praat nie Gee my hand en voel my hart klop hier buite my bors
Bernice West - O Kind (Akoestiese Weergawe) Lyrics ...
Laat jou hart op God vertrou O kind, stof jou rakke af Moenie kla nie Gooi jou beddings nat met die trane wat jy versamel Gooi jou drome in 'n tas En trek die skoen aan wat jou pas Vertrek op die ritme van jou hart Trek los, luister hardop na goeie raad O kind, o kind Sal jy jou laaste asem spaar Dat ek my raad aan jou kan openbaar Hou jou ...
ADAM - Goud Lyrics
Jyyyyyyyyyyy Oral waar jou hande vat Alles wat jou lyf aanraak Verander voor my in Goud, Goud, Goud, Goud Jyyyyyyyyyy Alles wat jou lippe raak Alles wat jou hart van praat Verander voor my in Goud, Goud, Goud, Goud Dis nooit te laat nie Het jy gese Ons moet bly soek Wat ons hart wil he En toe besef ek Ek is net stof Want sonder jou Brand my lig ...
Ricus Nel - Spyt Kom Te Laat Lyrics
Dit kom om jou seer te maak. Ek wou nog praat toe jy sê dis te laat om ‘n plan te maak. Spyt kom te laat, kom te laat, as jou hart die waarheid praat. Wat het geword van ons liefde, die rede wat ons een maak? Baby jy gaan my nog mis, as jou kop teen aan jou kussing rus. As jy wonder waar jou koffie is, Dan gaan jy my mis.
Bok van Blerk - Jy Praat Nog Steeds My Taal Lyrics ...
Sonder jou voel ek — verdwaal. En 'n koue vuur, Se kole brand nooit uit nie, In die donker voel ons elkeen raak ons aan, Want my hart le hier, Hier waar my mense staan Saam met elke hart en siel Sal ek op staan Want jy praat nogsteeds my taal Want jy praat nogsteeds my taal Ja jy praat nogsteeds my taal. Sonder jou voel ek — verdwaal.
Broers - 7 x 70 Lyrics
Is dit te laat om verskoning te vra As ek weet ekt jou hart reeds verloor Is jy werklik klaar met my Jy draai nogsteeds jou rug op my 7 x 70 wanneer gaan jy my tog glo Is dit te laat vir ons 2 om te praat As jou hart aan n ander behoort Is dit te laat om weer optemaak Of het ek jou virgoed nou verloor 7 x 70 oor en oor weer nog n keer (Oor en oor weer nog n keer) Hoeveel keer moet ek se ek is ...
Theuns Jordaan - Skaakspel Lyrics
Die perde kry bevele En die koningin baklei Gooi jou kaarte op die tafel Laat jou dobbelsteen maar val Die pionne uitgepak Die wit vlag laat sak Elke troefkaart in skaakmat (Koor) Silver en skoonheid raak oud maar ons voer nog die oorlog Ons weet die liefde weeg swaarder as goud maar die skote klap nog My liefling laat sak jou vuiste en hou my hart as gyselaar Lê neer al jou wapens deur ...
4werke - Jy Slaan Die Wind In My Seile Lyrics
Jou deurmekaar geslaapte praat Virewig wil ek so wakker raak Die dag is lank maar vir nou is jy by my. ... My hart is in jou hande Daars geen sterker bande N oomblik soos nou bly n leeftyd in my JY JY SLAAN DIE WIND DIE WIND IN MY SEILE TEEN ALLE GETUIE EN JY JY IS MY RIGTING DIE ANTWOORD VIR MY EN JYS NOG MOOIER AS MORE VIR MY WANT DIE WIND IN ...
Vaughan Gardiner feat. Adam - Wat Nou? Lyrics
Ek wat nader stap My hart klop hard Jou oë op my Maar voor ek woorde uitkry Daar gaan vang my hart in my keel vas Niks kom uit, hoe praat ek met jou? Jy's mooier as die mooiste wat ooit was Ek staan woordeloos, so wat nou? Ek staan woordeloos, wat nou? Waoh waoh, wa-oh Waoh waoh, wat nou?
Ricus Nel - Hardekole Lyrics
Lyrics to 'Hardekole' by Ricus Nel: Dis die reuk in jou kleure duskant middernag Dis die manne se stories oor die dag se jag Dis my hart se plek
Theuns Jordaan - Praat Is Te Laat Lyrics
Die woorde wat jou mond verlaat Jou praat bly meestal praat en praat is nou te laat Die man se hoë hoop, kaal getroop Te koop vra hy na hoop (ongeskoolde werkers) Waarvan is die hart dan vol dat die mond so leeg loop? In woorde wat die wyses deel, word daar nog n kaart gespeel, lankal een te veel. Hou mure tussen bure
Karlien Van Jaarsveld - Hande Lyrics
Jou hart vir my verduidelik, Dis waar ek vir jou sal wag. Ek wil jou hande voel, Jy weet my lyf is net vir jou bedoel, Dis meer as woorde wat ek vra, Soos jou hart met myne praat, Dis intiem en dis 'n sielsgevoel Ek sal kaalvoet loop, Oor die berge vir 'n bietjie hoop, Ek sal doen wat jy wil hê, Solank jy dit net sê, Met jou hande sê!
Dewald Wasserfall - Die klank wat 'n hart maak Lyrics ...
Soveel meer wat ek jou moet vertel. Die geheim onder jou vel. Dit hou jou hart vas, en dit maak my vas aan jou. Min tyd en minder energie. Jy voel so vêr al is jy hier. En alles wat so seermaak hou my vêr van jou. Ek praat te vinnig, ek sê te min. Ek skryf die einde voor die begin. Ek wou 1000 maal vir jou sê hoe ek voel. En hierdie is die ...
Cordelia - Eerste Woorde Lyrics
Lyrics for Eerste Woorde by Cordelia. n stem in my wil praat met jou gewonder waarheen loop jy nou en was jy eensaam soos ek par...
Dans Dans Lisa - My Ek(skuus) Lyrics
Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar's 'n kans Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe As jy maar net geweet het wat ek wou sê Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het) en nie met jou gepraat nie en ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef ...
Jak De Priester - n Mond Vol Fudge Lyrics
Ek het geweet toe ek jou sien dat ek 'n song sou skryf 'n Lovesong oor jou hare, of my hart Jou mond was vuil van toffies Jyt gespoeg terwyl jy praat, maar my oë was soos 'n naelstring aan jou vas. En toe koop jy vir my fudge by die naaste Superspar, 'n snaakse ding om vir iemand vreemds te gee Jy breek 'n blokkie in die helfte en sit dit in ...
Dans Dans Lisa & Ekhouvanjou, okay! - Ekskuus My Lyrics ...
Die feit dat jy net my my wil praat sê vir my daars 'n kans Ek's opgewonde Dat ek jou kan leer ken Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daars 'n kans Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe Sou ek spyt gewees het As jy maar net geweet het wat ek wou sê Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het Ek nie met jou gepraat nie En ...
Found 35 lyrics.

Recent lyrics

bubalu