Roer jou voete akkoorde lyrics

Get lyrics of Roer jou voete akkoorde song you love. List contains Roer jou voete akkoorde song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Roer Jou Voete Akkoorde lyrics at Lyrics.camp!
Jak De Priester - Roer Jou Voete Lyrics
Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Oh, roer jou voete, maar roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Want bokkie, ek en jy lê agter 'n toe deur en vry Want bokkie, ek en jy lê agter 'n ...
Touch of Class - Roer Jou Voete Lyrics
Lyrics for Roer Jou Voete by Touch of Class. Lyrics for Roer Jou Voete by Touch of Class. Type song title, artist or lyrics. Top lyrics Community Contribute Business. Sign in Sign up. LyricsRoer Jou Voete Touch of Class. Lyrics not available. Be the first to add the lyrics and earn points.
Jo Black - Skepe Lyrics
Lyrics to 'Skepe' by Jo Black: 'n Skip word in n hawe gebou. 'n Skip lyk in 'n hawe baie mooi vir my en jou, Maar dis nie waarvoor skepe gemaak word nie Die storms en die winde sal waai Hys jou seile hoog, want een of ander tyd moet die tyding draai.
Dewald Dippenaar - Wys Jou Muis Lyrics
daar's n girl by die robot sy't n kort rokkie aan sy sê vir my baby ons moet bar toe gaan en in haar handsak is n spierwit muis en sy haal hom uit om hom vir my te wys wys jou muis (wys jou muis) wys jou muis (wys jou muis) en sy swaai haar lyfie soos n mak volstruis wys jou muis (wys jou muis) wys ...
Anneli van Rooyen - Rooi Kitaar Lyrics
Hy groet hul met hand en by die naam Die donkie staan en kou in die skadu's van 'n boom En eenkant brand 'n vuurtjie, waar die koffie stoom Agter op die wa lê die goeters deurmekaar Maar iewers in die bondel is sy rooi kitaar Haai, liedjieskrywer, donkiekar drywer Tokkel nog 'n liedjie op jou rooi kitaar Maak jou eie woorde, stuur 'n paar akkoorde Maak 'n dikker-dikker op die Nuwejaar Haai ...
Anton Goosen - Pas Getroud Lyrics
ooo die bruid staan langs die bruidegom die dominee vra sy vrae nou gee mekaar die regte hand en altwee antwoord ja die orrel blaas sy eerste noot en hy voel so benoud jou mamma begin al trane want ons is pas getroud ons teken die register vir onse storieboek die fotograaf hop oral rond en soek die beste hoek jou sussie hou tant bettie reg jou pappa vryf sy snor jou haasbek boetie met die shoe ...
Anton Goosen - Klein Bietjie Wyn Lyrics
Lyrics for Klein Bietjie Wyn by Anton Goosen. klein bietjie wyn klein bietjie wyn klein bietjie wyn vir my klein bietjie wyn vir my klei...
Spoegwolf - Bittermaan Lyrics
BITTERMAAN Die reën raas harder as die lugverwarmer Toemaar, toemaar, toe Ek het blomme gekoop Die woude roer, die water roei verwaarloos Toemaar, toemaar, toe Dit is stil in die huis En dis veilig onder jou plafon Met jou vreemde klanke En jou vreemde son Ek is broos soos die waarheid vir ʼn leun Sê my waar is jou verliefde heen Ek sukkel om te staan Ek skree jou naam Bittermaan Hierdie ...
Found 8 lyrics.

Recent lyrics

wbc
mazone
me to