Was ek ma n digter lyrics

Get lyrics of Was ek ma n digter song you love. List contains Was ek ma n digter song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Was Ek Ma N Digter lyrics at Lyrics.camp!
Cupido - Was Ek Maar 'n Digter Lyrics
Was ek maar n digter sou ek dalk kon beskryf Wat jy aan my doen En hoe ek oor jou voel In gewone taal mag dit klink Asof ek oordryf As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel Ek sal jou lief hê tot die haane ophou kraai Tot die leeu en die lam by mekaar gaan lê. Tot daar stilte oor die ...
Bles Bridges - Was Ek Maar'n Digter Lyrics
Was ek maar 'n digter, sou ek dalk kon beskryf. Wat jy aan my doen en hoe ek oor jou voel. In gewone taal mag dit klink, as of ek oordryf As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel, Ek sal jou lief hê, tot die hane ophou kraai. Tot die leeu en die lam, bymekaar gaan lê Totdat stilte oor ...
Bobby van Jaarsveld - Net 'n Man Lyrics
As ek n digter was, sou ek boeke vol en papirus rol oor jou skryf As ek n digter was As ek n swerwer was sou ek die As ek 'n swerwer was Maar wat jy sien is wat jy kry ek is hier om te bly gee jou alles vir my Eks net n man wat vra of ek jou kan dra op my hande, jou vas kan hou in die aande as dit ...
Kupido - Was Ek Maar 'n Digter Lyrics
was ek maar ‘n digter, sou ek dalk kon beskryf wat jy aan my doen en hoe ek oor jou voel in gewone taal mag dit klink asof ek oordryf as ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel ek sal jou lief hê tot die hane op hou kraai tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê tot daar stilte oor die ...
Kurt Darren - Was Ek Maar 'n Digter Lyrics
LyricsWas Ek Maar 'n Digter Kurt Darren. Lyrics not available. Be the first to add the lyrics and earn points. Add lyrics. Musixmatch for Spotify and iTunes is now available for your computer
Danie Botha & Piet Smit - Was Ek Maar 'n Digter Lyrics ...
Lyrics for Was Ek Maar 'n Digter by Danie Botha & Piet Smit. Type song title, artist or lyrics. Top lyrics Community Contribute. Sign in Sign up. LyricsWas Ek Maar 'n Digter Danie Botha, Piet Smit. Lyrics not available. Be the first to add the lyrics and earn points. Add lyrics.
Pieter Smith - Was ek maar 'n digter Lyrics
Was ek maar 'n digter, sou ek dalk kon beskryf. Wat jy aan my doen en hoe ek oor jou voel. In gewone taal mag dit klink, asof ek oordryf As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel, Ek sal jou lief hê, Tot die hane ophou kraai. Tot die leeu en die lam, bymekaar gaan lê Tot dat stilte oor ...
Worsie Visser - Ek en My Meisie Lyrics
ek en my meisie bly in n huisie ons bly op n plekkie nie op die map nie ek en my sussie woon in n huggie ek en my ma die bly by my pa oh ek en my meisie bly in n huisie bly in n huisie ek en my meisie ek en my meisie bly in n huisie bly in n huisie ek en my meisie ek en my vroutjie bly in n koutjie ...
Bles Bridges - Op Die Vlerke Van 'n Spierwit Duif Lyrics ...
Lyrics for Op Die Vlerke Van 'n Spierwit Duif by Bles Bridges. Ek was so bang om van jou af weg te gaan Jy is deel van my lewe Nou weet ek niemand wat jo...
Bles Bridges - Vier Woorde Lyrics
Was Ek Maar 'n Digter. 06. Ek Sal By Jou Staan. See more. Exclusive offer. Get up to 3 months of free music. You will get 3 free months if you haven't already used an Apple Music free trial. Redeem your gift. News you might be interested in. Musixmatch for Spotify and iTunes is now available for your computer
Bles Bridges - Reik Na Die Sterre Lyrics
Ek sien 'n ster. Dit is so ver, nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie. Dit is so hoog, die Hemel sit bo, ek sal dit nooit tot daar kan maak nie. Ek moet probeer, nog net een keer, dan sal eers vir seker weet. Of ek tot hoog daarbo kan kom, en dan verby tot by die son. Waar ek elke dag, tot laat in ...
Juan Boucher - Jy Is My Gif Lyrics
Jou lyf, jou stem, jou gesig. Die pyn is wet eks maar net n digter. Maar deur die pyn, jou asem my weer terug as ek val, vir als is daar vir niks. Ek balanseer en jys die rede, Liefling jys my gif Liefling jys my gif Ek hou nie van die duike wat jy, oral om my in my lewe los nie. Maar dit vertel n storie van my, elke letsel het sy waarde.
Rozanne Botha - Kan 'n Man Dan Nie Lyrics
Lyrics for Kan 'n Man Dan Nie by Rozanne Botha. as die wind gaan le en die see is wes se die manne op die kaai vir die vroue goodbye ek wo...
Bles Bridges - Ek Sal By Jou Staan Lyrics
en vrees vir die eensaamheid Nêrens is daar iemand wat jy vertrou Niemand om jou hand vas te hou Net soos 'n kind in 'n vreemde stad So as die donker nag Maar as jy huil dan troos ek jou As jy praat dan glo ek jou As jy sê wat jy wil hê Sal ek verstaan Waar jy dwaal kom haal ek jou As jy val dan help ek jou As jy bang is vol verlang is Sal ek by jou staan Jy wonder wat nou en waarheen en ...
Anton Goosen - 'n Brief vir Simone Lyrics
Groot rooi bus snork verby Die laataand koerantverkopertjie skree In die meganiese grammadoela-oerwoud Hysbakke gly op en af Blitspatrollie skeur deur die nag En ek sit op die Hillbrowtoring, wag vir sonop En skryf, 'n brief vir Simone Ek wil jou hê, Simone Ek wil jou hê, Simone Ek wil jou hê Simone Die meisies van die aand wink 'n Straatmusikante se hoed lê honger en wag Om silwer munte ...
Early B feat. Jack Parow & Justin Vega - Potte Lyrics ...
Ek was in die gym met die weights betrokke Sy was by die Lady-locker Doen ma' net my ding werk mooi aan my rolle 'Cause I want my six-pack to look proper Brah, I spot her, vader land 'n shocker Maak my lam, sy staan met posture Aan die brand, I smaak jou blokke Brother, man ek sê jou sy was hot ...
Jay - Halwe Beker Lyrics
Hier by jou, het ek alles wat my hart begeer en meer Meer as net vir nou En saam met jou Tot die einde van die wêreld bly ek hier Bly ek hier by jou En hoe kan ek jou beskryf Nie eers 'n digter sal die regte woorde kry Dis wat jy doen aan my Met jou arms om my lyf Doen ek alles in my om jou te ...
Glenys Lynne - Ramaja Lyrics
Was Ek Maar `n Digter. 03. Bartlomeu Dias. 04. Bymekaar. 05. Lief Vir Alles Hier. 06. Drakensberge Van Verlange. See more. Exclusive offer. Get up to 3 months of free music. You will get 3 free months if you haven't already used an Apple Music free trial. Redeem your gift. News you might be interested in.
Jak De Priester - Kinders Van Die Tyd translation in ...
English translation of lyrics for Kinders Van Die Tyd by Jak De Priester. Onthou jy nog die liedjie Van Kinders van die wind Toe daardie song geskryf was Was ek nog...
Theuns Jordaan - Skadu In Die Nag Lyrics
Waarin die wind alleen na rigting soek En die water stroom, stroom verby Nes die kind wat droom, droom in my En ek sit en ek staar en ek wens dat ek niemand was Geen naam geen lewe geen verlede Geen dag wat op my wag Nes 'n skadu in die nag Geen woord is waar en die taal is moeg Selfs die waarheid onvergenoeg Kyk die digter sleep hom moeisaam voort want die mense dans op 'n stukkende voet En ...
Bittereinder feat. Magdalene Minnaar - Die Woud Lyrics ...
ons is die woud ons is die takkies ‘jy weet mos, jy weet mos' ons is die stilte ons is die bos" ek volg ‘n skoenlapper tussen die bome deur en die houtkappers kan op hul byle sweer hulle't jou gesien tussen die stamme sweef met ‘n rytjie blomme in jou skaduwee geweef en die ruigte wat buig om jou enkels te soen en stemmetjies wat fluister van elke seisoen en groen en dors en water en ...
David Kramer - Stoksielalleen Lyrics
Lyrics for Stoksielalleen by David Kramer. ek vra vir tillie ma tillie se sy willie miskien wil ha sussie ma ha sussie issie lussie t...
Snotkop - Eks Dalk 'n Ses Lyrics
die beste aand vanaand saam met jou o gee my net een aand saam met jou gee my net een aand om aan vas te hou gee my net een aand die beste aand vanaand saam met jou die beste aand saam jou eks dalk n ses - eks dalk n ses op n skaal van een tot tien en in matriek was ek amper twintig en al my vriende sewentien toe die rugbyspan kook het ek op die trap gesit en rook en ek wens ek het geld gehad ...
Snotkop - Altyd Ma Se Kind Lyrics
Ek bly altyd Ma se Kind, altyd Ma se kind. Ek sal nooit vergeet nie alles wat Ma my as 'n kind geleer het om onvoorwaardelik trots te wees op myself en om vir ander mense te gee en watookal gebuer ek moet weet dis okay om nie perfek te wees nie, so hierdie is n storie van n liefde wat net 'n Ma kan geen wie was daar toe ek die eerste keer ...
Shine 4 - Mama Ek Wil 'N Man Lyrics
Lyrics for Mama Ek Wil 'N Man by Shine 4. mamma mamma mamma ek wil n man he mamma wie wie wie wie kom daar aan mamma ek wil n man he... Lyrics for Mama Ek Wil 'N Man by Shine 4. mamma mamma mamma ek wil n man he mamma wie wie wie wie kom daar aan mamma ek wil n man he... Type song title, artist or lyrics.
Jan Blohm - in wens Lyrics
Sou ek jou voete was, Kon ek met jou dans, Soos blare in die wind, Sou ek tyd vasbind, Heilig in 'n mens, En al werk ek die nag trein, Kan ek in drome glo, As jy wag vir my, Sal ek jou kom kry, Kan ek jou donker skeur, Laat dit lig op jou reen, Jy hopeloos besef, Jy sien jou in my, Het ek dit reg gekry, Om die man te vermy, Om diep in jou lag, Vlenters waansin aan, En al werk ek die nag trein ...
Early B - Ben Ten Lyrics
Maak haar my ma die deur oop en sê kom net binne Sy gee my 'n druk, sy vryf my rug hoor Sy sê weet jy wat, ek het jou gemis hoor Ek staan confused en ek check oh jinne Weet die aunty wie ek is, want ek is hier vir haar kind Toe sê sy, sy gaan gou juice kry Stuur ek vir haar dogter a message, soes where you jy Toe ek 'n reply, hey stranger how are you hey, I moved up to Jo'burg studying at U ...
Bok van Blerk - Vodka en OJ Lyrics
You will get 3 free months if you haven't already used an Apple Music free trial. Redeem your gift
Steve Hofmeyr - Die Bloubul Lyrics
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul. Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul. Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul. Laat staan die Sharks en die Leeus, en die hele blêrrie spul. Musiek en lirieke deur Steve Hofmeyr - Uitgewer - EMI Music Publishing
Die Heuwels Fantasties - Leja Lyrics
Die nag is koud In die winter Toe ek jou gesien het vir die eerste keer Leja Ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie Die paaie bly nat In die winter In jou ma se oë Ons was tieners Ons kon glo in die dinge daarbo In jou ma se oë Wou ek sien en wou ek glo Maar tye het verander En ons raak nie jonger nie Ek kan nie eers meer byhou nie Ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome Op ...
Refentse - Bicycle sonder 'n Slot Lyrics
Karin, onthou jy ons kuiers met koeldrank Alleen, in die kaia van jeugtyd se groen Onthou jy, die dae van skoolbank en kersbrand Die nagte, met honde en goed om te doen Ek bring vir jou blomme Ek gee jou genot Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot Ek weet dit is laat En jou ma-hulle slaap Maar ek ...
Early B - Ben Ten Lyrics
My bru, ek wil nou die dag my bra gaan visit Dis 'n kindtjie wat ek lank laas gedruk het Ek rok op soos ek die klok gedrik het Maak haar my ma die deur oop en sê kom net binne Sy gee my 'n druk, sy vryf my rug hoor Sy sê weet jy wat, ek het jou gemis hoor Ek staan confused en ek check oh jinne Weet die aunty wie ek is, want ek is hier vir ...
Steve Hofmeyr - Die Bloubul Lyrics
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul. Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul. Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul. Laat staan die Sharks en die Leeus, en die hele blêrrie spul. ... Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie. Die blou bul tjank nie by die pale nie. Nou vra jy my vir wie ek skree. Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul.
Adam Tas - In Die Huis Waar Stilte Woon Lyrics
en hyt gewoon op n plaas duskant senekal dit was n veë plaas met 'n mooi opstal en dis moeilik om te glo, dis die huis waar stilte woon. en die kamers se ruit Is steeds gebreek daar waar n kant gordyn sy tong uitsteek die skerwe nog op die plankvloer le, in die huis waar stilte woon. sy was sy vrou ...
Snotkop - Ek'S Dalk 'N Ses Lyrics
Lyrics for Ek'S Dalk 'N Ses by Snotkop. o gee my net een aand saam met jou gee my net een aand om aan vas te hou gee my net een aa...
Found 35 lyrics.

Recent lyrics

mali
peke