Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!

Is Dit Hoe Die Hemel Lyk?

Add translation
Share
Verified by Curator
2 contributions
almost 5 years ago
Translations

Lyrics of Is Dit Hoe Die Hemel Lyk? by Adam Tas

Op ′n riempies bank, in 'n rietdak huis.
Sit Liewe Jesus en my pa.
Hulle praat so oor die boerdery en al die peste wat so pla.
Op ′n Agastoof staan 'n ketel en kook, soet swart boeretroos.
Daar's ′n glimlag op Jesus se gesig.
En in my pa se blou, blou oë.
En is dit is hoe Sy Hemel lyk.
En is dit is hoe Sy Hemel proe.
En hoeveel paaitjies moes hy loop om ′n stukkie van sy Hemel te proe?
En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van sy Hemel te proe?
Instrumenteel
Op ′n visserman skuit in 'n silwer see.
Sit my vriend Schalk en vang.
Sulke groot vet visse wat sy nette skeur.
En soos reën in sy boot in val.
En ek sien hoe hy na sy Hemel kyk, daar′s 'n glimlag in sy oë.
En sy laaste vakansie was so welverdiend.
Soos Manna uit die Hand van Bo.
En is dit is hoe Sy Hemel lyk.
En is dit is hoe Sy Hemel proe.
En hoeveel paaitjies mos hy loop om ′n stukkie van sy Hemel te proe?
En hoeveel paaie mos hy loop om 'n stukkie van daai Hemel te proe?
Op n riempies bank in n rietdak huis
Sit liewe jesus en my pa
Hulle praat so oor die boerdery en se alles is okay my bra
Writer(s): Kobus Koekoes Bezuidenhoud

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Verified by Curator
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit almost 5 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro