Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
3 contributions
over 8 years ago
Translations

Lyrics of Val Vir Jou by Andriëtte

My voet is vas in die grond
my hart was ook al gewond
maar hiers ek nou
ek sien net jou
Die geweet binne my dis verby
my hart wou nie glo dis jy nie
maar hier is ek nou
net hier vir jou
Ek het nooit gedink ek kan nie,
Maar toe ek val vir jou
het ek nooit gedink ek kan so hard val dat ek breek nie
Ek het betaal vir jou
met my hart en siel en ek weet nie
eers of jy dit weet nie
Want toe ek val vir jou
Was daar soveel nuwe vrae in my
Sal die drome altyd drome bly
Tot die perde eendag horings kry
Ek lewe
...
Vir die dag wat jy sal val vir my
Soos toe ek val vir jou.
...
My anker laat sak omdat jy
Op skepe van liefde vir my
n plek gemaak het
aan my geraak het
ooooh
n stem het gefluister kom saam
n man op die maan het jou naam vir my
gefluister
maar hoor jy die fluister
...
Ek het nooit gedink ek kan nie,
Maar toe ek val vir jou
Het ek nooit gedink ek kan so hard val dat ek breek nie
Ek het betaal vir jou
met my hart en siel en ek weet nie eers of jy dit weet nie
...
Want toe ek val vir jou
Was daar soveel nuwe vrae in my
Sal die drome alrltyd drome bly
tot die perde eendag horings kry
ek lewe
...
Vir die dag wat jy sou val vir my
soos toe ek val vir jou.
...
Want toe ek val vir jou
Het ek nooit gedink ek kan so.hard val dat ek breek nie
...
Ek het betaal vir jou
met my hart en siel en ek weet nie
eers of jy dit eers weet nie
Want toe ek val vir jou
was daar soveel nuwe vrae in my
Sal die drome altyd drome bly
Tot die perde eendag horings kry
Ek lewe,
...
Vir die dag wat jy sal val vir my,
Soos toe ek val vir Jou
...
Engel ek lewe
vir die dag waar jy sal val vir my
soos toe ek val vir jou!
...
Writer(s): Rudie Claase

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

Show all credits

Contributions

Last edit over 8 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro