Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
about 7 years ago
Translations

Lyrics of Gee My Liefde by Arno Jordaan

Ek verstaan nie die vrae in jou oe as jy kyk na my nie.Maar ek wens dat jy kon weet hoe lief ek jou het.
Jy staan voor my in die lig van die son en my hart word stil.
Ek′s net 'n man wat probeer om te keer dat die trane jou glimlag steel.
As ek geweet het, het ek dit vir jou gegee.Toe se jy weer.
Gee my liefde, sien my, en hoor as ek se.Dis niks meer as jou hart wat ′n vrou wil he, en al kan jy nie altyd verstaan nie, neem ek jou nie kwalik nie.
Gee my liefde, dra my, en keer dat ek val.Al baklei ek en jy weet ek jy kom my haal.
Ek is anders as jy en ek vra jou om my net een ding te gee.Gee my liefde
Ek sien nie die wereld se waansin op jou manier nie.Maar ek wens dat ek soos jy, die liefde verstaan.
Jy staan voor my in die lig van die son, en my hart word stil.Eks net 'n man wat probeer om te keer dat die trane jou glimlag steel.
As ek geweet het, het ek dit vir jou gegee.
Toe se jy weer.
(Koor)
Oeee ek gee jou, ek gee jou wat ek kan.
En ek wens ek kon die liefde se taal soos jy verstaan.
Writer(s): Rudie Claase

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

Show all credits
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro