Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
about 3 years ago
Translations

Lyrics of 68 Chevy (Minki) by Bok van Blerk

Sy ry ′n 1968 ... Chevy.
Sy sê daar's soveel om te sien.
Soos sy weg trek voel my hart ... heavy.
Maar ek kon niks sê dat sy bly.
En al my vriende sê vir my: ... "Buddy
′N One night stand is mos nie trou.
Want girls so mooi soos sy gaan nooit ... Steady.
En girls soos sy weet nie van bly."
Toe sê my:
"Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki.
Soos daai aand op die plaas ons het so geraas.
Jy't gesê jy wil bly want jy's klaar gery."
Maar nou is jy so ver van my ... Minki.
En ek wag by die kraai waar die stofpad waai.
Want ek′s ′n man wat by jou kan staan.
En elke aand dink ek aan jou, Minki.
Dink watter ou voel aan jou lyf.
Oh-la-la
Oh-la-la
En al my pêlle sê: "Ek's mal! ... Crazy! "
Maar ek weet jy dink ook aan my.
Toe sê my:
"Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki.
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas.
Jy′t gesê jy wil bly, want jy's klaar gery."
Maar nou is jy so ver van my ... Minki.
En ek wag by die kraai waar die stofpad waai.
Want ek′s 'n man wat by jou kan staan.
Instrumenteel
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Nana-na-na-na
Na-na
En hoe ver gaan jy met daai ou ... Chevy?
En hoeveel moet jou hart nog sien?
Soos die paaie rol en draai ... Minki.
Onthou daar êrens kan jy bly.
Toe sê my:
"Is jy nog steeds so lief vir my ... Minki.
Soos daai aand op die plaas, ons het so geraas.
Jy′t gesê jy wil bly, want jy's klaar gery".
Maar nou is jy so ver van my ... Minki.
En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai.
Want ek's ′n man wat by jou kan staan.
En ek wag by die kraai, waar die stofpad waai.
Want ek′s 'n man wat by jou kan staan.
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro