Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Translations (1)
Share
These Lyrics are yet to be verified
11 contributions
about 3 years ago
Translations
English

Lyrics of Eendag As Ons Groot Is by Dewald Wasserfall

Was ′n hart te jonk om op 8 jaar oud.
Die woorde te glo uit 'n prinses se mond."
Vir jou sal ek lief hê tot die dag van my dood".
Dit was waar vir ′n rukkie, maar toe word ons groot.
As ek kon kies sou ek dit oor wou hê.
Ek sal jou my nooit laat uitoorlê.
Jy weet hoe jonger 'n hart, hoe groter die hoop.
Jy't verander hoe ek nou deur die lewe loop.
Jy′t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
Jy′t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is. ...
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
Jy't my vergeet, jy′t my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is ...
Na alles oud, sal ek jou nooit blameer.
Jy was te jonk om woorde te wou keer.
Maar ek weet voor my siel daar was oorgenoeg tyd.
Om te sê, jammer, jy wil ′n belofte wegsmyt.
Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
Jy′t met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is. ...
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy′t nooit bedoel.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is ...
Ek verlang na die tye wat lank verby is.
Nou′s ons groot, ek mis 'n belofte wat lank reeds verby is.
Was ′n hart te jonk om op 8 jaar oud.
Die woorde glo uit 'n prinses se mond.
Jy′t my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood.
Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is. ...
Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel, en wat jy kon voel.
Jy′t my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel.
Dat as ons groot is.
Eendag as ons groot is .
Writer(s): Johan Vorster

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit about 3 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro