Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
about 3 years ago
Translations

Lyrics of Jy's Beautiful Vir My by Dewald Wasserfall

Jy hou my vas.
Sodat ek weet.
Die wêreld om ons kan van my en jou vergeet.
En soos ′n kind.
Smag ek na jou.
En elke oomblik wat my arms om jou vou.
En jy brand deur my drome.
Ek's lief vir jou.
En jy′s al wat ek wil hê.
Jy's beautiful vir my.
En net vir my.
Jy's waar ek vrede vind.
Een alles is okay.
Jy′s soveel meer as beautiful vir my.
En jy′s die son wat in my hart skyn.
Jy's die een wat wag vir my.
Jy′s mooier as 'n love song.
En soveel meer as beautiful vir my.
Jy hou my vas.
En my hart breek.
Ek sal jou altyd lief hê, meer as wat jy weet.
Dis net ′n song.
Maar dit is net vir jou.
Oor 50 jaar sal ek jou meer lief hê as nou.
En jy brand deur my drome.
Ek's lief vir jou en jy is al wat ek wil hê.
Jy′s beautiful vir my.
En net vir my.
Jy's waar ek vrede vind.
Een alles is okay.
Jy's soveel meer as beautiful vir my.
En jy′s die son wat in my hart skyn, jy′s die een wat wag vir my.
Jy's mooier as ′n love song.
En soveel meer as beautiful.
Jy dans so stadig in my gedagtes die ure soet verby.
Dartel jy hier deur my drome, weet ek dis net jy.
Jy's beautiful vir my, en net vir my, ja net vir my.
En soveel meer as beautiful vir my, en net vir my.
Jy′s waar ek vrede vind en alles is okay.
Jy's soveel meer as beautiful vir my.
En jy′s die son wat in my hart skyn.
Jy's die een wat wag vir my.
Jy's mooier as ′n love song.
En soveel meer as beautiful vir my.
Jy′s soveel meer as beautiful vir my.
En soveel meer as beautiful vir my.
Writer(s): Johan Vorster, Ewald Coleske, Dewald Wasserfall

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro