Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
over 8 years ago
Translations

Lyrics of Pot Se Deksel by Juanita du Plessis

N pot in my hart kook oor van liefde maar voor ek my kan kry is die eensame trane daar jy′s die een vir my jy sit my pot se deksel op
Ooh
My hart brand vas by die een waar dit was en ek wag en wag vir jou maar dit voel vir my te hopeloos
En my hart kook oor want ek het jou verloor en ek weet nie of jy hoor nie want ek roep jou as jy weet ek soek jou sal jy hierdie hart van my kom haal
En my hart is rou want ek wag net vir jou om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak
En my hart het nie kos nie want hy wil jou nie los nie en dit vreet my op dat hy by jou bly stop
My hart het nie kos nie want hy wil nie jou los nie sit my pos se deksel op
My hart slaan potte en panne teen mekaar as jy in my drome asemhaal naby my
Jy's die een vir my jy sit my pot se deksel op.
Ooooeee
En hoe meer ek vra hoe minder is jy daar en ek wag en wag vir jou
Maar dit voel vir my te hopeloos
En my hart kook oor want ek het jo verloor en ek weet nie of jy hoor nie
Want ek roep jou as jy weet ek soek jou sal jy hierdie hart van my kom haal
En my hart is rou want ek wag net vir jou om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak
En my hart het nie kos nie want hy wil nie jou los nie en dit vreet my op dat hy by jou bly stop
My hart het nie kos nie want hy wil nie jou los nie
Sit my pot se deksel op
Ooooeeee
En my hart kook oor
Want ek het jou verloor
Oooeee
Want ek roep jou as jy weet ek soek jou sal jy hierdie hart kom haal
En my hart kook oor want ek het jou verloor en ek weet nie of jy hoor nie
Want ek roep jou as jy weet ek soek jou sal jy hierdie hart van my kom haal
En my hart is rou want ek wag net vir jou om my te wys hoe ek my hart weer heel kan maak
En my hart het nie kos nie want hy wil jou nie los nie en dit vreet my op dat hy by jou bly stop
My het het nie kos nie want hy wil jou nie los nie sit my pot se deksel pot se deksel pot se deksel op.
... end ...
Writer(s): Rudie Claase

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro