Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
almost 9 years ago
Translations

Lyrics of In Jou Oë by Kurt Darren

In jou oë
Ooh! In jou oë.
In jou oë ...
Ooh! In jou oë.
Jy vat weer aan my hart vanaand.
Jy vat weer aan my hart.
En dis tyd dat jy dit weet.
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan lewe nie.
En ek hoop jy voel ook so.
Jy vat weer aan my hart.
Jy vat weer aan my hart.
Wil ′n duisend Engele bring, om vir jou 'n liedjie te sing.
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë
Wil ′n duisend reënboë vat om jou naam teen die Hemel te plak, ek wil sien hoe die son en die see dans, in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë.
En dis tyd dat jy dit weet.
Kom lê hier styf teen my vanaand.
Kom lê hier styf teen my.
En dis tyd dat jy dit weet.
Dat ek nie sonder jou hier langs my sal kan asemhaal.
Ek hoop jy voel ook so.
Kom lê hier styf teen my.
Kom lê hier styf teen my.
Wil 'n duisend Engele bring, om vir jou 'n liedjie te sing.
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë
Wil ′n duisend reënboë vat om jou naam teen die Hemel te plak, ek wil sien hoe die son en die see dans, in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë.
Ek lewe net vir jou.
Ons sal vir altyd hou.
In jou oë.
Ooh! In jou oë.
In jou oë ...
Ooh! In jou oë.
Wil ′n duisend Engele bring, om vir jou 'n liedjie te sing.
Ek wil sien hoe die maan en die sterre dans in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë
Wil ′n duisend reënboë vat om jou naam teen die Hemel te plak, ek wil sien hoe die son en die see dans, in jou oë, oë, oë.
Ooh! in jou oë, oë, oë.
En dis tyd dat jy dit weet.
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Darren Darren

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro