Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
6 contributions
almost 10 years ago
Translations

Lyrics of Papsopwinterwaternat by Kurt Darren

Jy.
Ek.
Ons.
Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur.
Laat my hart, soos n byekorf gons.
As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur.
Al die vreugde wat jy is, kyk die liefde in my mis.
Jy′s die rots waaroor ek myself breek.
Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. ′n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.
Ek dink, aan jou, met jou oë so blou.
Is jy die mooiste vrou in die hele Wes-Kaap.
En ek wonder nou, of 'n Engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap.
In 'n tas pak ek die hoop, dat jou hart myne raak sal loop.
Jy′s die rots waaroor ek myself breek.
Jy′s my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.
Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles, wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-hoOh-ho-oh-ho
Meer as alles.
Meer as alles.
Meer as alles wil ek met jou deel.
Oh-ho-oh-ho
′N Bietjie van jou is net te veel.
Jy's my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. ′n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.
Papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, lag lag in die reën sal dans. En my langer laat dink, ek het n kans. Winterkoningin prinses. Jy dink ek is net een van die res. 'n Bietjie van jou is net te veel. Ek wil meer as alles met jou deel.
Jy was my papsopwinterwaternat. Rooikop groenoog meisie wat, my kon breek met een glimlag. Nou wag ek maar vir n somersdag...
Writer(s): Ludik Hugo

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit almost 10 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro