In jou oë sal ek verdwaal, maar jou stem sal my kom haal.
En jou woorde laat my praat, want ons maak mekaar se sinne klaar.
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water.
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later.
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag.
Soos ons deur die donker voel, weet ons ons is vir mekaar bedoel.
Want hoe jou hand my vat lig my hart, daar is iets van jou wat met my praat.
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water.
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later.
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag.
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water.
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later.
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag.
Lalala lala lala, lalala lala lala.
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water.
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later.
Want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag.
Kom ons hardloop deur die reën, kom ons dans in die water.
Kom ons lewe vir die oomblik, vergeet van later.
Want jou glimlag maak my glimlag, maak, want jou glimlag maak my glimlag, maak my dag!