Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Translations (1)
Share
These Lyrics are yet to be verified
5 contributions
over 8 years ago
Translations
English

Lyrics of Asseblief My Lief by Robbie Wessels

Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer.
Gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur.
Hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur.
Want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer.
Dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel.
Hy′t geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel.
As sy die storie moet hoor by haar beste pel.
Is dit verby met Hannes Nel.
Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie.
Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie.
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie.
Asseblief!, My lief.
Dit was drie uur toe Hannes aan haar ruit klop.
Sy tjommie Spanner loop en drink nog aan sy loopdop.
Hy piepie sirkels op die teer en teen ′n wieldop, van 'n spietkop, wat toevallig langs hom in die pad stop.
Ou Spanner het vir jare in die tronk gebly.
Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei.
Toe Hannes kom probeer om hulle stil te kry, word hy deur n vragmotor raakgery.
Asseblief!, My lief, sy′s nie naastenby so mooi soos jy nie.
Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie.
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie.
Asseblief!, My lief.
Die storm het bedaar twee maande later.
Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
In die plaaslike koerant sien ons vir Hannes en sy mater en sy girlfriend, word by die dag kwater.
Asseblief!, My lief, sy′s nie naastenby so mooi soos jy nie.
Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie.
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie.
Asseblief!, My lief.
Asseblief!, My lief, sy's nie naastenby so mooi soos jy nie.
Asseblief!, My lief, ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie.
Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie.
Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie.
Asseblief!, My lief.
Writer(s): Robb Wessels,

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit over 8 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro