Juanita Du Plessis Lyrics
"Sewe Dae"

5.0 / 5
1 reviewers
Do you like this song?
(click stars to rate)
save!
my lyricsbox
Ek kon wag om jou weer te sien nie, ek het vêr gery.
Sewe dae en sewe nagte om jou te kry.

Jy's gevra of ek weer sal terug kom, om jou te haal.
Hoe kan ek jou dan ooit hier los ons praat dieselfde taal.

En ek sê: "hey, jy, hey, jy"
Kom saam.

En ek sê: "hey, jy, hey, jy"
Ek wat jou saam.

Kom 'n bietjie nader, vat, vat my hart vir jou vanaand.
Net 'n bietjie nader, gee my, gee my net jou hart.
Sit 'n bietjie stywer, voel, voel my hart is aan die brand.
Ek is rêrig mal oor jou.
Kan ek jou nou maar hou.

Dit was nog net altyd jy wat my hittig maak.
Ek het elke aand gedroom gewens om net aan jou te raak.

Onthou jy nog jou belofte, hy sal wag vir my.
Sewe dae en sewe nagte, ek het jou gekry.

En ek sê: "hey, jy, hey, jy"
Kom saam.

En ek sê: "hey, jy, hey, jy"
Ek wat jou saam.

Kom 'n bietjie nader, vat, vat my hart vir jou vanaand.
Net 'n bietjie nader, gee my, gee my net jou hart.
Sit 'n bietjie stywer, voel, voel my hart is aan die brand.
Ek is rêrig mal oor jou.
Kan ek jou nou maar hou.

En ek sê: "hey, jy, hey, jy"
Kom saam.

En ek sê: "hey, jy, hey, jy"
Ek wat jou saam.

Kom 'n bietjie nader, vat, vat my hart vir jou vanaand.
Net 'n bietjie nader, gee my, gee my net jou hart.
Sit 'n bietjie stywer, voel, voel my hart is aan die brand.
Ek is rêrig mal oor jou.
Kan ek jou nou maar hou.

Kom 'n bietjie nader.